'n Wit, Afrikaanse man as ambassadeur in Washington sal dalk net Donald Trump se primitiewe instinkte kalmeer, reken PIET CROUCAMP. En dan deel hy 'n tradisionele resep uit die Orde van die Skaapkop – met iets gepas om na te luister daarby.
Ná sy kritiek hierdie week op Cyril Ramaphosa omdat hy 'n biljoenêr geword het sonder om risiko's te loop, probeer PIET CROUCAMP Donald Trump se psige ontleed. Verteenwoordig Trump regtig die siel van Amerika? Hy het ook 'n paar woorde oor die 'bleddie left', Biden en 'onverdraagsame liberals'.
PIET CROUCAMP wonder hoe lank dit die geskiedenis neem voor die konteks só verander dat 'n liedjie soos 'Kill the boer' sy oorspronklike betekenis verloor. Hy stem instinktief met Koos Kombuis saam dat 'n liedjie nie verbied behoort te word nie, maar ook saam met Elon Musk ...
PIET CROUCAMP word dikwels gevra: Waar kry jy al jou stories oor wat in die binnekringe van ons politiek aangaan? Wie is jou bronne? En hoe weet jy of alles wat jou vertel word waar is? Vir hom is daar nie 'n bloudruk nie, almal doen dit op hulle eie manier.