36 Plasings

Gasposte

Anneliese Burgess

BOEKRAK | Eben en Kerneels se boeke van die jaar + Joan, Gerrit, Nicole, Nataniël en Ilza

Ons het vandag 'n kaleidoskoop van leesgenot! Kyk wat beveel 'n paar gesoute lesers as hulle room van die oes aan.
Lees meer →
Anneliese Burgess

KOSKAS | Anneliese en Johan oor Kerstyd, plaaskos met min bestanddele + vonkelplesier

ANNELIESE BURGESS kuier op die plaas en kook eenvoudige trooskos met die platteland se eenvoudige bestanddele. En JOHAN NEL laat waai met sy voorstelle vir 'n Kersete, tafelreëls, maklike disse en vonkelwyn!
Lees meer →
Anneliese Burgess

VONDSTE | Goed wat ons wil weet (en hê) + 'n geskenklys

Van veelsydige handsakke en strandspane tot Bloedlemoen-jenewer, pajamas, linosneewerke en bekostigbare boeke. Kyk watter vondste en trends is alles op ons radar!
Lees meer →
Anneliese Burgess

TAAL + KUNS | Die wonder van ’n woordeboek+ swartmetaal, rieldans en die Louvre

JOAN HAMBIDGE sê sy lees woordeboeke soos ander lesers aan liefdesverhale verslaaf is. GERRIT OLIVIER deel vlooigedagtes en SYBRANDUS ADEMA luister na ’n Afrikaanse subgenre van ekstreme metaal, raak weer meegevoer deur rielritmes en loer in by klyntji.com.
Lees meer →
Anneliese Burgess

BOEKRAK | Nataniël, Marita, Antjie, Arundhati Roy, Bee Wilson + 4 ander moetlees-boeke

Eggo's uit 'n kombuis, Nataniël se briljante stories, Marita se swerfjaar saam met haar Fransman, die komplekse band tussen moeder en dogter, en 'n digbundel met 'klankbane' – dis alles vandag deel van ons leesfees!
Lees meer →
Gasposte Anneliese Burgess

Gerrit Olivier | Begroet die lanterfanter (naas 'n Dilemma)

Die Franse praat van ‘n flâneur, ‘n fynproewer van die vervlietende oomblik. GERRIT OLIVIER wil graag die Afrikaanse woord lanterfanter hiervoor laat herleef en dit met nuwe inhoud vul. Vandag se Dilemma is opsetlik voorsetlik.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Gerrit Olivier | ’n Requiem vir Gaza + 'n (on)ware Dilemma

Te midde van die jubeling oor vrygelate Israeli-gyselaars en Palestynse gevangenes lê die grootste gedeelte van Gaza in puin, skryf GERRIT OLIVIER. Die psigologiese verminking sal tot ver in die toekoms duur. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Die Wetenskap van Klank en Paranoia + Gaan alles klopdisselboom in die koshuis?

KERNEELS BREYTENBACH onthul 'n geheime subdepartement van MI6 wat sedert die 1970's die musikale gedrag van denkende wesens monitor. En JOAN HAMBIDGE bevestig dat Sonja Verbeek en Giel Benade 'n match made in heaven is – en dat die foefieslaaid nog werk.
Lees meer →
Anneliese Burgess

'n Nobelprys-wandeling + 'n kosdoyenne + Sonja vra: Lê die foute in ons sterre?

JOHAN NEL het in Nobelpryswêreld se gange gaan wandel en deel interessante feite oor dié gesogte toekennings. Hy vertel ook van die formidabele Claudia Roden, 'n koningin in koskringe. En JOAN HAMBIDGE haal aan uit twee vertroostende briewe van Sonja Verbeek.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Gemoedelikheid is 'n verdagte gewoonte + Sonja maak haar deur vir Giel oop

Selfs 'n radio sonder grense kan nie sonder grense wees nie, maan GERRIT OLIVIER. Hy meen omroepers se gemoedelikheid het ook 'n onrusbarende kant. En JOAN HAMBIDGE onthul die trillende oomblik wanneer Sonja haar deur vir Giel oopmaak.
Lees meer →
Gasposte Kerneels Breytenbach

Kerneels Breytenbach | Malema: Die Teater van die Absurde Republiek

Julius Malema is tegelyk produk én parodie van Suid-Afrika ná apartheid, skryf KERNEELS BREYTENBACH. Hy deel insig van die ondersoekende joernaliste Micah Reddy en Pauli van Wyk, wat in hulle nuwe boek wys hoe volkome Malema die sisteem besit wat hy voorgee om te verag.
Lees meer →
Gasposte Anneliese Burgess

Dis nou maar wors + Sonja Verbeek se herinneringsreis

Dis 'n wêreld vol wors daarbuite, skryf JOHAN NEL. Van ons regte, egte boerewors tot die Franse se lieflike weergawes met vark-afval en die Italianers se salsicce. Kosheiligheid oral! En JOAN HAMBIDGE sit die meesleurende verhaal van die bekroonde digteres Sonja Verbeek voort.
Lees meer →
Bladsy 2 van 3