156 Plasings

Willem Kempen

Willem Kempen Willem Kempen

Twee lande, twee maniere van 'n Flock voel (+ 'n skoorsoekende Dilemma)

WILLEM KEMPEN wonder oor die vreemde, selfs roekelose dinge wat Suid-Afrikaners soms laat verenig. Vandag se Dilemma is met voorbedagte rade gedoen.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #98: 'n Kleurvolle manier om verwerp te word!

Sleep maar jou vlerke met die aanbreek van die lente, al is die antwoord soms nee. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Vir hoe lank kan 'n massa leuens swaarder as 'n opregte idee weeg? (+ 'n geleerde Dilemma)

Die stryd teen kwaadwillige en moedswillige mense op platforms soos X sal dalk nooit gewen kan word nie, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #97: Vat 'n blaaskans, want môre is dit dalk te laat

Dit gaan dalk 'n bietjie van 'n openbaring wees as jy hierdie een kan uitpluis. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Dr. Fauci hét 'n paar dinge om te verduidelik, maar 'Dr. Fausti' is hy nou ook nie (+ 'n onverklaarde Dilemma)

Kan ons kalmer en rustiger bly totdat ons agterkom wat ons dalk nog nie verstaan nie? vra WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma is redeloos dog eg Afrikaans.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Drie ekonome, twee bakkers en 'n dominee stap by 'n kroeg in (+ 'n Dilemma wat kon gebly het)

WILLEM KEMPEN wonder oor die waarde van syfers, en daar is soos gewoonlik 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #95: Die Engelse is slim, maar vir ons is daar net hartseer en trane

Neem kennis van 'n vals vriend as jy vandag se oplossing probeer vind. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Vars begin is dalk die beste manier om te oorleef + 'n nie-lewende Dilemma

Hoe sleg dit met 'die media' gaan, hang van 'n hele klompie dinge af, sê WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma doen 'n beroep.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #94: Hy het nie naam nie, sy naam moet jy nog kry 🎶

Dis nogal gepas dat vandag se antwoord (meestal) agt letters het. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Ek praat vandag namens alle Afrikaners, vir alle tye (+ 'n verganklike Dilemma)

WILLEM KEMPEN probeer sy deel doen vir Afrikaner-eenheid, maar tog is vandag se Dilemma van verbygaande aard.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #93: Staal U vir 'n onweerstaanbare attraksie

Kyk noord en stu voort om die antwoord te verwoord. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 1 van 13