Welkom by die Binne+Land-gemeenskap!
Ons het nog baie planne vir die pad vorentoe, en jou finansiële bydrae maak dit vir ons moontlik om ons koste te begin dek en Binne+Land verder te ontwikkel.
Jy kan besluit of jy al ons nuusbriewe of net sekeres wil ontvang. (Nie almal wat van Piet se vlymskerp politiek op ’n Woensdag hou, sal van Anneliese se sagte Sondagmymeringe hou nie. Ons verstaan dit en wil niemand spam met skrywes wat hulle nie wil lees nie.)
Bestuur al jou voorkeure in jou lesersrekening (klik op die rooi "Rekening"-boksie regs boaan die blad).
As jy 'n maandelikse subskripsie het, sal dit elke maand outomaties hernu totdat jy dit in jou lesersrekening kanselleer. 'n Jaarsubskripsie sal ook teen die einde van die periode hernu.
Kontak ons by hallobinneland@gmail.com as jy enige navrae het.
Klik hier vir aanwysings om 'n Binne+Land-web-app op jou foon te skep.
Weer eens, baie dankie.
Groete
Anneliese Burgess en die res van die Binne+Landers