66 Plasings

Willem Kempen

Willem Kempen Willem Kempen

Twee lande, twee maniere van 'n Flock voel (+ 'n skoorsoekende Dilemma)

WILLEM KEMPEN wonder oor die vreemde, selfs roekelose dinge wat Suid-Afrikaners soms laat verenig. Vandag se Dilemma is met voorbedagte rade gedoen.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Vir hoe lank kan 'n massa leuens swaarder as 'n opregte idee weeg? (+ 'n geleerde Dilemma)

Die stryd teen kwaadwillige en moedswillige mense op platforms soos X sal dalk nooit gewen kan word nie, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Dr. Fauci hét 'n paar dinge om te verduidelik, maar 'Dr. Fausti' is hy nou ook nie (+ 'n onverklaarde Dilemma)

Kan ons kalmer en rustiger bly totdat ons agterkom wat ons dalk nog nie verstaan nie? vra WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma is redeloos dog eg Afrikaans.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Drie ekonome, twee bakkers en 'n dominee stap by 'n kroeg in (+ 'n Dilemma wat kon gebly het)

WILLEM KEMPEN wonder oor die waarde van syfers, en daar is soos gewoonlik 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Vars begin is dalk die beste manier om te oorleef + 'n nie-lewende Dilemma

Hoe sleg dit met 'die media' gaan, hang van 'n hele klompie dinge af, sê WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma doen 'n beroep.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Ek praat vandag namens alle Afrikaners, vir alle tye (+ 'n verganklike Dilemma)

WILLEM KEMPEN probeer sy deel doen vir Afrikaner-eenheid, maar tog is vandag se Dilemma van verbygaande aard.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Swaartekrag kom tot 'n val en ander ongelooflike verhale wat soos Ελληνικά klink (+ 'n antieke Dilemma)

Dit kan 'n epiese ervaring wees om uit Potchefstroom na Johannesburg te reis om The Odyssey in 'n Imax-teater te gaan sien, skryf WILLEM KEMPEN (met sy Homeros-skoene aan). Vandag se Dilemma is ook nogal 'n droewige storie.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'Om die waarheid te sê' en ander halwe waarhede (+ 'n vervloekte Dilemma)

Die masjiene weet net van beter as jy die regte vrae op die regte manier vra, meen WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma was eens 'n vloekwoord, maar nou nie meer regtig nie.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Dis oestyd vir die trolboere terwyl skote in die Grys Oorlog klap (+ 'n dormante Dilemma)

Is ons in die middel van die Grys Oorlog, of is dit nog net die begin? wonder WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma sal jou dalk tot rus bring.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Dis om van te grens: Wat maak dit saak wat 'n staat maak? (+ 'n Arabiese Dilemma)

WILLEM KEMPEN wonder oor lyne op 'n kaart en ander dinge wat (soms) saak maak. Vandag se Dilemma gaan hoeka oor dinge heelmaak.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Sê nou net 'n paar van dié 10 dinge is nie (meer) waar nie? (+ 'n verdagte Dilemma)

Sommige dinge was vir lank waar, maar dalk nie meer nie, vermoed WILLEM KEMPEN. En ja, jy is reg om agterdogtig te wees oor vandag se Dilemma.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Kies-jou-tydbom + nuwe maniere van dink (en 'n knus Dilemma)

WILLEM KEMPEN val rond tussen afgryse en verwondering. Vandag se Dilemma is darem ietwat gerusstellend.
Lees meer →
Bladsy 1 van 6