93 Plasings

Willem Kempen

Willem Kempen Willem Kempen

'n Neanderdal-baba? + nie veel meer as grotmense + Die Brief het dalk gewerk + 'n yslike Dilemma

WILLEM KEMPEN skryf oor Die Brief, nuutgebore Neanderdallers, en hoe swak die mensdom aangepas is vir die wêreld wat ons geskep het. Daar is ook weer 'n dierbare Dilemma.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #49: Balke toe, voor die gereg jou bykom!

Jy sal sukkel om vandag se Dilemma op jou eie reg te kry, vermoed WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Word jy geskraap? + waarom op twee bene loop? + 'n Dilemma + C. Louise Kortenhoven

WILLEM KEMPEN is bang hy word geskraap, en wonder waarom ons op twee bene loop. Vandag se Dilemma is baie maklik. Daar is ook weer 'n mikro-Gaspos deur C. LOUISE KORTENHOVEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #48: Die trek van grense is soms 'n pynlike proses

Vandag se Dilemma kan maak dat jy Grace Mugabe en Vic Toweel in dieselfde asem noem. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #47: Van voor en van agter bly dit een en dieselfde

Vandag se Dilemma is 'n bietjie soos 'n kajak, maar meng nie altyd so goed met water nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Belê in 'n lottokaartjie + daar gáán 'n ramp wees + K-vormige groei + #Dilemma voor 'n hekkie

WILLEM KEMPEN waag 'n voorspelling, en wonder oor wat kan gebeur as risiko en beloning van balans af raak. Vandag se Dilemma is hopelik nie 'n ontnugtering nie.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #46: Keer die wortel op sy kop, gee hom mag en voel sy krag

Vandag se Dilemma gee ons twee iets om te vier. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #45: Transdentale verset kom darem soms tot 'n punt

Teen 'n onderdrukker moet 'n mens soms maar net vasbyt, blyk (soort van) uit vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Rocky Horror + helde van Fort Hare + 'n leersame Dilemma + 'n nuwe C. Louise Kortenhoven

WILLEM KEMPEN wals rond tussen Frank-N-Furter en die gebeure by Fort Hare, maar jy sal jou sokkies moet optrek vir vandag se Dilemma. Daar is ook 'n mikro-Gaspos deur C. LOUISE KORTENHOVEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #44: Tussen die kruise, waar die pyn soms bedaar

Vandag se Dilemma is op hul mooiste tussen die dooies. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Ruil krale vir beeste + ruil miljarde vir miljoene + 'n sukkelvrye Dilemma

Wat is enigiets se waarde, en hoe meet 'n mens dit? vra WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma kom hoeka uit 'n tyd toe geld anders gewerk het.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #42: Die draaitafel spin soos Nietzsche op 'n warm plaat

As jy nie vandag se Dilemma regkry nie, gaan jy lekker dig voel. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 3 van 8