WILLEM KEMPEN was te lui om self te dink oor wat kunsmatige intelligensie vir ons toekoms inhou, en vra toe maar meganiese hulp. Vandag se Dilemma is een groot onsekerheid.
WILLEM KEMPEN vermoed Ferrari se nuwe Luce is 'n simptoom van sommige Westerse vervaardigers wat nie meer weet waarheen volgende nie. Vandag se Dilemma is deur en deur 'n benutting van beperkte rotasie.