57 Plasings

Gasposte

Gasposte Laureen Rossouw

'n Gedenkdiens + 'n begrafnis

In LAUREEN ROSSOUW se inboks: Dié week dans ons op Avbob se voorstoep. RENÉE CONRADIE bring die lewe van die ikoniese Mimi Coertse in herinnering; JOAN HAMBIDGE vereer haar in 'n gedig. En die selferkende nuuskierige agie KERNEELS BREYTENBACH bedink 'n plan om sy eie begrafnis by te woon.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Candy is dandy but liquor is quicker – digverpakte inligting, briewe, dagboeke + memoirs

Dankie aan GERRIT OLIVIER wat verduidelik hoe poësie woorde in 'n nuwe verband plaas, en aan JOAN HAMBIDGE vir die laaste aflewering in haar insiggewende reeks oor die skrywer Saul Bellow.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Kuns-hopping in Parys + Afrikaans se oudste kunstefees word 30

LAUREEN ROSSOUW deel vandag twee Saterdagbriewe vol vars kunsnuus, heelpad uit Oudtshoorn én Parys.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Vat vetsug vas, Blue Zones, viva Italië + passievolle Lientjie

Vandag in LAUREEN ROSSOUW se inboks: JOHAN NEL waarsku teen vetsug en vertel ons meer van gesond leef, oordeelkundig eet en hoe die Italianers dit doen. Dan raak DIANE DE BEER entoesiasties oor Lientjie Wessels se nuwe kosprojek.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Enorme babalaas wag op Amerikaners + Bellow skryf ook vir hier en nou

Vandag se bydraes in LAUREEN ROSSOUW se inboks: GERRIT OLIVIER dink terug aan tye wat hy in Amerika deurgebring het en probeer die Trump-verskynsel verstaan. En min skrywers kan so flink tussen persoonlike en politieke geweld beweeg soos Saul Bellow, sê JOAN HAMBIDGE.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Wie en wat is die WAT? En só het 'volksmoord' en 'misdade teen die mensdom' begin

Dis amptelik, sê LAUREEN ROSSOUW: Binne+Land het wonderlike gasskrywers! Lekker weglê aan vandag se bydraes van JANA LUTHER en NICOLE STRAUSS.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

'n Vriendelike Pakistani, ‘Die grafdigter’ + weergalose Saul Bellow (vervolg)

In LAUREEN ROSSOUW se inboks: GERRIT OLIVIER skryf die werklike toets vir ons medemenslikheid lê in hoe ons die vreemdeling behandel; DIANE DE BEER gesels met Gerda Taljaard, skrywer van ‘Die grafdigter’; en JOAN HAMBIDGE sit haar gedagtes oor die meesterlike Saul Bellow voort.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Johan Nel | Kook jou herfsweemoed weg + boeke en resepte om dit te kan doen!

Kosskrywers se woorde kan groot impak hê – dit kan vertroosting bring in tye wanneer ’n mens oor die stand van wêreldsake rou, skryf JOHAN NEL.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Ozempic en koe'sisters + hoe om 'n depro oor oorlogsake af te weer

Vandag op LAUREEN ROSSOUW se radar: INGRID JONES skryf oor die gewigtige saak wanneer maer wees en koe'sisters eet albei vir jou prioriteite is. En KERNEELS BREYTENBACH vertel van drie boeke wat hy gelees het om bedruktheid oor oorlogkwessies hok te slaan.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Stilbaai, pandoekas en bobbejaantoontjies + Saul Bellow en ‘n lieflike huldeblyk aan Breyten Breytenbach

Boekefees, pandoekas en bobbejaantoontjies, die briljante Saul Bellow wat deur sy briewe leef en 'n besonderse vaarwel aan Breyten op die verhoog. Geniet alles in LAUREEN ROSSOUW se Saterdagbrief.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Jacques Pauw | Die staat teen Geweld

DIEPTESTUK | Sy naam is George Thomas. Maar op die Kaapse Vlakte ken hulle hom as Geweld – 'n bynaam ingenaald op sy nek, en met bloed verdien. Dit is sy verhaal. En ons s'n, skryf JACQUES PAUW.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Johannesburg of Kaapstad? Sensuur is oënskynlik terug + 'n gedig vir Liza

Van jakarandatyd in die noorde tot kuns in die suide en 'n roerende gedig vir 'n geliefde joernalis wat onlangs oorlede is. Kyk waarmee LAUREEN ROSSOUW se gasbydraers hierdie week vir ons opgekom het.
Lees meer →
Bladsy 2 van 5