30 Plasings

Kop Knoper

Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #19: Harsings wat bewe kan só een laat lewe

Vandag se Dilemma bestaan dalk net in jou verbeelding. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #18: Jammer, maar dié ding bly 'n teer puntjie

Dis beter om nie vandag se Dilemma te ignoreer nie, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #16: Wat gebeur in quiz + quiz se oomblik van passie?

Raaisel vind raaisel in vandag se Dilemma, en die liefde blom. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #15: Gewapende suurstofdiewe in aksie?

Vandag se Dilemma het darem niks met misdaad uit te waai nie, al klink dit dalk so. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #14: Jy soek na 'n verhewe stuk meublement

Sommige meubels word net gebruik deur mense met spesiale opleiding, waarsku WILLEM KEMPEN oor vandag se Dilemma.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #13: Vandag s'n gaan jy nié in een raai regkry nie

Wees gewaarsku, vandag se Dilemma is 'n nuwe begin en die moeilikste een tot dusver. Of liewer, WILLEM KEMPEN hóóp dit is.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #12: Oranje koeldrank is 'n fabelagtige begin

Vandag se Dilemma is verwyderd van die werklikheid, so elkeen van ons behoort minstens een te hê. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #11: So, 'n dorre vis is onder druk in 'n kroeg

Daar is nou weer net drie kleurwenke wat jou kan help om vandag se Dilemma op te los. Werk dit beter? Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #10: Vang te veel en jy sal uitgejou word

Die aas is in die water, so wie gaan byt aan vandag se Dilemma? Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #9: Marie Antoinette steek haar nek oor die net

Vandag se oplossing laat altyd iemand se kop rol, maar gewoonlik sonder dat bloed hoef te vloei. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #8: Ken jou korrel op die kerktoring

Twee van dié is soms nodig vir mobiliteit, maar ander kere kan te veel daarvan 'n soort griep veroorsaak. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kop Knoper Willem Kempen

Dilemma #7: Statisties nog blinker gepoets

As is soms verbrande hout, maar met 'n bietjie grafiese politoer kan twee van hulle saam die toekoms help voorspel. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 2 van 3