50 Plasings

Anneliese Burgess

Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Albasters in my kop, die stories van die onderbewussyn + 'n lysie 'unfortunate' goed ...

ANNELIESE BURGESS vertel van die kreatiewe skatkis wat sy ontdek in die liminale ruimte van half wakker wees. Sy deel ook ‘n dik lys leesaanbevelings én 'n prettige lys 'unfortunate' dinge ...
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

'n Man met 'n sak op sy kop, 'n bysteek + die onverwagte gelukkigheid van ouer word

ANNELIESE BURGESS skryf oor 'n oomblik van onverwagte erkenning: Sy is gelukkiger op 57 as op 37 – op 'n ander manier, natuurlik. Dít en 'n mymering oor 'n man met 'n handsak op sy kop, 'n bysteek van die voorouers en 'n boord vol konfyt.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Oor Trump, 'flyover country', die stedelike elite (en dom boere) + 'n dik lêer aanbevelings

ANNELIESE BURGESS dink na oor die kloof wat daar soms tussen die werklikhede van plattelandse en stedelike inwoners bestaan. Daar’s ook 'n mega-aflewering van aanbevelings!
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Om jou te bevry van ander se persepsie + wanneer om weg te stap van 'n (politieke) argument

ANNELIESE BURGESS kry insig in die menslike drang om altyd reg te probeer wees – dis duur en onnodig, besef sy. Dan deel sy ook 'n storie oor 'n seekoei, 'n fantastiese kos-idee en 'n speellys vir Kersfees.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Voëls in die kandelaarbome, Chinese terapie wat my hart oopgemaak het + rustyd in stilte

ANNELIESE BURGESS vertel van haar week by "Mrs Cowley" se gesondheidskliniek en 'n onverwagte emosionele ervaring met tradisionele Chinese terapie wat haar weer laat besef het hoe belangrik dit is om nuuskierig te bly.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Om te skryf vir die einde van lees, John O'Donohue oor spiritualiteit + gesoek: boeksoldate

ANNELIESE BURGESS dink as haar dogter eendag so oud soos sy is, gaan boeke nie meer bestaan nie. En sy borduur verder aan die gesprek oor God en geloof met insigte van die Ierse digter en filosoof John O'Donohue.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Hoekom politiek en godsdiens mense se koppe laat uithaak + ligter goeters vir die hart

ANNELIESE BURGESS probeer verstaan hoekom godsdiens en politiek mense se koppe soms laat uithaak, en deel allerhande mooi en interessante goed – musiek, 'n helende woudbad, 'n ondergrondse koraalplant, 'n sagte skaapvel vir die bed + 'n gedig en 'n boek.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Tuiskoms en wat 'n huis is + hoe ons wegstoot wat ons eintlik wil hê

ANNELIESE BURGESS skryf oor tuiskoms en die drade wat ons weer in die wêreld bymekaar trek.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Om te glo in God, 'n woedende leser + ander goed in my kop dié week

Dalk is dit omdat haar sterflikheid soos 'n vlag begin wapper, dat sy God gevind het, skryf ANNELIESE BURGESS. In haar kerk van klippe en veld, in die katedrale van kloof en strand. In die liturgie van voëlgesang en die wierook van nat grond ná reën.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

15 gelukbringers: pinotage, papawers, 'n werkshoekie + die mymering van sewe spreeus

ANNELIESE BURGESS deel insig in swerms voëls wat saamkolk in die skemerlug, asook 'n vet omnibus van dinge wat haar week opgekikker het.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Briewe sonder lesers, stories sonder einde, liefde sonder afsluiting

ANNELIESE BURGESS skryf oor rou woede en die verbryselende hartseer van briewe wat sy geskryf het aan iemand wat dit nooit sou lees nie. En LAUREEN ROSSOUW gee haar indrukke van Milaan en Parys se modeweek.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Oor erfenis en ander wroegings + kosboeke en Salisbury-steak

ANNELIESE BURGESS dink vandag na oor wat erfenis vir haar beteken, en skryf dan ’n brief hieroor aan haar dogter. En JOHAN NEL gesels oor kosdinge op televisie, en in boeke en 'n blog. Hy deel ook twee stukkies musiek, gepas vir hierdie tye.
Lees meer →
Bladsy 2 van 5