73 Plasings

Anneliese Burgess

Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Kantnotas oor goeie smaak, mooi goed en sosiale status + om 'n Engelse rockspider te wees

Van haar ma se Duitse wohnkultur tot die sandsteenhuise van die Oos-Kaapse setlaarfamilies en die Queen Mother se lekkende krane – ANNELIESE BURGESS oor klas, angs en wat ons mooi noem.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Toksiese eerlikheid, weemoed van weggooigoed, 'n boek oor die Nazi's + die dahlia-WhatsAppgroep se diep geheime

ANNELIESE BURGESS steel twee dae in die Karoo, verloor haar geduld met mense wat wreedheid eerlikheid noem, lees 'n boek wat die mat onder haar uitpluk, en verklap 'n geheim of twee uit die dahlia-ondergrond.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Vriendskappe in ons 3de hoofstuk, hamba kahle Dolly en Wendell + hadedas, rooi lippe, en steak met lemmetjie

ANNELIESE BURGESS sê die vriendskappe wat ons aanknoop in die derde en vierde hoofstukke van ons lewe is inherent anders want die argief van ons lewe is anders. Sy kook herenbone vir middagete, deel twee gedigte en ons luister na Dolly.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Van Engels na Afrikaans + die banaliteit van boosheid en die deur wat ek al 28 jaar lank toegemessel hou

Daar is 'n droom. En dit lei tot 'n deur wat sy 28 jaar gelede toegemessel het. Sy praat nie oor die Waarheidskommissie nie, want dan moet sy daaroor dink. Maar toe kom klop die elektrisiën dié week aan haar deur.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Iets van onsself tussen O'Keeffe se berge en Didion se notaboeke + 'n gesprek met Jonathan Jansen + 5 inkopie-vondste

ANNELIESE BURGESS skryf oor die tydlose aanloklikheid van berge. En sy krap ook rond in 'n Joan Didion-essay oor die verskil tussen notaboeke en dagboeke, maar hoe ons in albei boodskappe aan vorige weergawes van onsself laat.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Die vorm van stilte, 'n bepeinsing oor liefde en behoort + 'n boek oor waarheid (eintlik kos)

ANNELIESE BURGESS wonder oor haar aangetrokkenheid tot stilte en twee Kaapse kuiers laat haar nadink oor gemeenskap, liefde en vrygewigheid.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Die lawing van (manlike) detachment, Yalom oor die dood, wyn verloor sy glans + 'n boek-weggee, en kom kuier!

ANNELIESE BURGESS skryf oor watersommeliers en die dood van rooiwyn, doen introspeksie oor die verskil tussen hoe mans en vroue met emosie omgaan, maak karamelblomkool, rasper gevriesde gemmer en gee 'n hoop boeke weg.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

'n Wrok lê en wag soos 'n pofadder agter die besemkas, die argitektuur van families, tannies en hulle Tupperware + nuus oor 'n boek wat ek (help) skryf het

'n Herinnering aan haar broer wat elke oggend in die klas pak gekry het oor hy sy tafelsomme verkeerd gekry het, neem ANNELIESE BURGESS op die spoor van familie-argitekture en 'n ou wrok wat soos 'n slang in 'n gleuf lê en wag.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

'n Nuwe liefde, 'n wilde boks vol drome, heimwee vir 'n plek waar jy nog nooit was nie + random kantaantekeninge uit my week

Van bokse vol drome en mallerige tantes tot eksotiese kannas en Suid-Afrika se padtaal – ANNELIESE BURGESS deel sommer 'n klomp kantaantekeninge van haar week.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Hoe Nietzsche die liefling van die alt-right geword het, Tilda Swinton se lesse vir 'n radikale lewe + 18 van my eie

ANNELIESE BURGESS maak 'n lys van aanwysers vir 'n betekenisvolle lewe en probeer verstaan hoe 'n 19de-eeuse Duitse filosoof die vaandeldraer van die nuwe "manosfeer" geword het.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Dit is Julie, en ek is moeg om braaf te wees; ek praat met SA se grenshoof oor immigrasie + het TV-nuus sy glans verloor?

ANNELIESE BURGESS kyk na die maan wat deur agt ruite val, gesels met die hoof van Suid-Afrika se Grensbestuursowerheid en wonder hoekom sy nie meer die televisie aanskakel vir nuus nie.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Wat is 'n goeie lewe?

'n Goeie lewe het nie 'n universele templaat of 'n kontrolelys wat ons in dieselfde volgorde moet volg nie, skryf ANNELIESE BURGESS. Daar is ook gedagtes oor mikrofeminisme, 'n lensiesop, pitabroodjies en 'n lang leeslys.
Lees meer →
Bladsy 1 van 7