41 Plasings

Willem Kempen

Willem Kempen Willem Kempen

Die oorlogsgode veg aan die kant waar die syfers bly klop

WILLEM KEMPEN wonder of oorloë nie sommer hééltemal aan wiskundiges oorgelaat moet word nie. (En vandag se Dilemma sal jou na jou mummie laat roep.)
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'Druk net hierdie knoppie, dan sal ek in jou plek begin leef'

Eensaamheid is dalk een van die pryse wat ons sal moet betaal terwyl ander dinge skaarser word, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Waar of vals, verbeelding of werklikheid, goeie bedoelings of duistere motiewe?

Speel Waar of Vals saam met WILLEM KEMPEN terwyl hy probeer agterkom of die Chinese benadering tot tegnologie die oorhand gaan kry. Vandag se Dilemma gaan jou hopelik amuseer.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Bloem se gat in die dak, 'n perfekte storm en 'n onsekere Dilemma

WILLEM KEMPEN skryf oor al die tekens dat KI tegelyk gevaarliker én minder lonend gaan wees as wat aan ons vertel is. Daar is ook 'n Dilemma sonder sekerheid om op te los.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Sameswering en werklikheid: die wêreld van Jeffrey Epstein

WILLEM KEMPEN het gereken Elon Musk se Grok is die ideale manier om te weet wat om oor die berugte Jeffrey Epstein te glo. Daar is ook 'n opvoedkundige Dilemma om op te los.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Maak skuld sodat ons krag kan hê sodat ons geld kan maak sodat ons die skuld kan betaal ...

Loop saam met WILLEM KEMPEN op die krummelspoor wat strek van KI tot by kopermyne en die Amerikaanse skuldlas. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Koue oorloë, warm pensioenfondse, fluisterstemme oor koffie + 'n smartvrye Dilemma

Die eerste skote van 'n nuwe Koue Oorlog weerklink dalk reeds in die raadsale van die wêreld se pensioenfondse, vrees WILLEM KEMPEN. Daar is oudergewoonte ook 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Die een ding waarteen niemand kan aanhou wen nie + 'n smorgasbord van blertsies + 'n hotel op die maan

Een van die verveligste onderwerpe onder die son is ook een van die belangrikstes, meen WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma het kosmiese aspirasies.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Die gorilla slaap en maak oorlog waar hy wil, selfs al is hy diep in die skuld (+ 'n Dilemma)

Finansiële werklikhede bied dikwels die beste verklaring vir waarom die morele 'hoë grond' so yl bevolk is, vermoed WILLEM KEMPEN. Daar is ook 'n onmiddellike Dilemma.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Kragtige gereedskap nou ook in gewone mense se hande (+ 'n donker Dilemma)

Tussen Temu en 'n apostoliese leërskare kletsbotte word WILLEM KEMPEN tydelik verlos van sy renons in pastorale begeleiding. (Daar is ook, soos wat die nag op die dag volg, 'n Dilemma om op te los.)
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Opmars van die Pelsers + digitale inteling + 'n basaar van bisarheid + 'n tuitende Dilemma

Ons behoort moeite te doen om selfs die bisarste onderstrominge van ons bestaan so goed as moontlik te verstaan, meen WILLEM KEMPEN. Daar is ook 'n kort Gaspos deur IKE BOSS, en soos gewoonlik 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Klompie wilde én nie-so-wilde voorspellings vir 2026 (+ 'n onvoorspelbare Dilemma)

Met 'n bietjie verbeelding, 'n goeie skoot wensdenkery en heelwat hulp van die dinkbotte waag WILLEM KEMPEN 'n paar voorspellings oor die jaar wat voorlê.
Lees meer →
Bladsy 1 van 4