Kenners waarsku graag dat ons die f-woord nie sommer moet rondgooi nie. Maar deesdae stem selfs diegene wat ′n paar jaar gelede nog versigtig was, saam: Trump en sy binnekring is so na as dêmmit aan fascisties. JOAN VAN ZYL kyk watter f-boksies die oranje span alles aftik.
JOAN VAN ZYL lees ál meer anti-Moslemboodskappe op sosiale media raak. Wat voed dié nuwe vyandigheid, en hoe keer ons dat dit verhoudings in ons land verder vergiftig? WILLEM KEMPEN sit vandag uit, maar het darem weer 'n Dilemma gepleeg.