36 Plasings

GASPOS

GASPOS ⸱ Gasskrywer

JP Landman | SA/VSA: Quo Vadis II

Trump se minagting, onrealistiese eise en dreigemente van die Amerikaanse ambassadeur: is daar enige uitweg uit die dooiepunt tussen SA en die VSA? Die politieke ontleder JP LANDMAN skets drie scenario's – van verdere verswakking tot 'n moontlike joker in die pak: kritieke minerale.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Joan van Zyl

Joan van Zyl | Islamofobie: Is dit aan die toeneem in SA? (+ 'n Dilemma)

JOAN VAN ZYL lees ál meer anti-Moslemboodskappe op sosiale media raak. Wat voed dié nuwe vyandigheid, en hoe keer ons dat dit verhoudings in ons land verder vergiftig? WILLEM KEMPEN sit vandag uit, maar het darem weer 'n Dilemma gepleeg.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Rodney Xolile Nombekana | Stel jou 'n SA voor waar ons ophou om mekaar deur die bril van ras te sien (+ Ruda gesels met JP)

Wanneer 'n Springbok oor die doellyn druk, vra niemand of hy swart, wit, bruin of Indiër is nie, skryf RODNEY XOLILE NOMBEKANA. Plus: RUDA LANDMAN gesels met JP Landman oor Afrikaners se rol in die land, munisipale geldsake en koalisies.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Johan Nel

Johan Nel | Van Tandoh tot Ottolenghi – twee moethê-kosboeke

Simple Too, Yotam Ottolenghi se 11de kookboek, oortref alle verwagtinge. Koop dit, jy sal nie spyt wees nie, skryf JOHAN NEL.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Anneliese Burgess

Afrikanerman: die seuns van pa's wat nooit leer huil het nie

'Afrikanerman: Vasgevang tussen onthou en herontdek' is 'n gegrond op gesprekke met 300 mans. 'n Deurlopende tema is 'n gevoel van verlies en byna 90% van hulle sê anti-Afrikanersentiment is vir hulle 'n daaglikse werklikheid. Ons plaas 'n uittreksel en gesels met die skrywer MART-MARIE UYS.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Elrena van der Spuy | Stap met brakke in die 'Bosch en bekyk die indeks van ongelykheid + 'n paar van Anneliese se los goeters

ELRENA VAN DER SPUY vertel van ontmoetings en interaksies tydens wandelinge langs die Eersterivier, van droef tot weird tot vroegoggend-jollifikasie. En ANNELIESE BURGESS deel 'n paar los goeters.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Ike Boss | Tuinroete: Verlepte blomme in die DA se reputasie-ruiker?

Die DA roem graag op sy reputasie vir goeie regering en aanspreeklikheid, maar in die Suid-Kaap wys ’n reeks gebeure hoe groot die gaping tussen beginsel en praktyk kan word, skryf IKE BOSS.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Adi Enthoven | Wat die pessimiste oor Suid-Afrika mis

Pessimisme identifiseer werklike probleme, sê ADI ENTHOVEN, maar lei ook tot fatalisme en passiwiteit. Sy alternatief is Adrian Gore se gedissiplineerde optimisme: wakker vir wat verkeerd is, tog doelbewus aandagtig vir wat werk.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Oscar Pistorius: Was die hofsaak regverdig? 11 vrae aan Chris Marnewick oor sy nuwe boek en 'die waarheid'

Chris Marnewick, 'n ervare Suid-Afrikaanse advokaat en skrywer wat onder andere 'n handleiding vir Suid-Afrikaanse advokate geskryf het, het nou 'n boek op die rakke oor die Oscar Pistorius-hofsaak. Sy ontleding daag die gevestigde weergawe van die saak uit.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Johan Nel

Johan Nel | Nuwe kostrends, koel rooiwyn, pekanneute, saffraan + seekoraal

Die terugbeweeg na gemakskos en ou, bekende eetplekke is deesdae 'n duidelike tendens, sê JOHAN NEL. Hy vertel ook van 'n paar lekker winkel- en deli-vondste, en van goed wat ons beslis nie gaan mis nie.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Kort voor lank, lank voor kort – Joan oor Altman

Ons is almal 'prisoners of life'. Dít is die boodskap van Short Cuts, werk van 'n bekroonde filmmaker, Robert Altman. JOAN HAMBIDGE het weer dié uitsonderlike film gekyk.
Lees meer →
Bladsy 1 van 3