119 Plasings

Willem Kempen

Willem Kempen Willem Kempen

Die seep in die bad + bewyse van vroulikheid + 'n Gaspos! Die DA se vuil Tuinroete-waters

WILLEM KEMPEN meen ons moenie die babe saam met die badwater uitgooi nie, en wonder oor die nuutste poging om vroulikheid te definieer. IKE BOSS laat waai in sy Gaspos teen die DA se vermetelheid oor wat in die Tuinroete aangaan. Vandag se Dilemma is kort, so probeer bybly.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #22: Hopelik gaan niemand lag as jy een van dié oor die kole gooi nie

Vandag se Dilemma gaan jou dalk rooi in die gesig laat. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #21: Jou daaglikse kus op die heuwel?

Vandag se Dilemma is in vaste, afgemete hoeveelhede op sommige lippe. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #20: Oorkant die water wink 'n sterker vrou

In vandag se Dilemma moet jy 'n watermassa oorsteek om tot die adelstand verhef te word. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Spykerskrif aan die muur + KI klim in by Babelse teks + tegnologie met vere en vlerke

WILLEM KEMPEN maak 'n draai in Babilon, vind kuns in 'n kopieermasjien en vertel van duiwe wat vir vooruitgang gesorg het. Vandag se Dilemma is nie moeilik nie.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #19: Harsings wat bewe kan só een laat lewe

Vandag se Dilemma bestaan dalk net in jou verbeelding. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #18: Jammer, maar dié ding bly 'n teer puntjie

Dis beter om nie vandag se Dilemma te ignoreer nie, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Kan jy bewys dat jy 'n regte mens is? + die nuwe wiele en ploeë + botte wat askies sê

Ons sal vinnig 'n goeie manier moet kry om te bewys dat ons regte mense is, skryf WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma is pure moedswilligheid.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #16: Wat gebeur in quiz + quiz se oomblik van passie?

Raaisel vind raaisel in vandag se Dilemma, en die liefde blom. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #15: Gewapende suurstofdiewe in aksie?

Vandag se Dilemma het darem niks met misdaad uit te waai nie, al klink dit dalk so. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #14: Jy soek na 'n verhewe stuk meublement

Sommige meubels word net gebruik deur mense met spesiale opleiding, waarsku WILLEM KEMPEN oor vandag se Dilemma.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'Vat seblief ons geld' + helde wat nooit bestaan het nie + Paranoid vir oulaas

Kennis, mag en geld konsentreer ál vinniger in enkele hande, vrees WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma is 'n nagedagte van mislukking.
Lees meer →
Bladsy 8 van 10