58 Plasings

Kopknoper

Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #64: O Griet, Rosencrantz was toe nie dood nie!

Kerrie soek soms 'n metgesel, maar die twee kan nie altyd saam op rys gaan nie, leer ons in vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #63: Sommige kleure werk al lank vir klere

'n Slakkepas sal jou dalk help om vandag se Dilemma op te los. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #62: Sou die pen ook magtiger as een van dié wees?

Jy sal vinnig en skerp moet wees om vandag se Dilemma op te los, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #61: Dis nie wit nie, en dit smaak ook nie na niks nie

Die eerste Dilemma van 2026 was eens op 'n tyd nogal eksoties. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #60: Stadiger, anders snel die oplossing dalk verby

Dink aan vandag se Dilemma as 'n soort mylpaal. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #59: Slag en snare, hamers en pedale

In die regte hande is swart en wit in harmonie in vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #58: Soms is 'n bril so nutteloos soos 'n paar vlerke

Nes verlede Dinsdag se Dilemma sal jy vandag se oplossing soms op die rotse vind. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #57: Rokkies wou hy dra, en almal drink daarna

Amper loop vandag se Dilemma op die rotse! Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #55: Vandag wemel dit van die wenke

Die leidrade word ingeryg in vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #54: 'n Bietjie soos 'n swemmende Springbok (met tande)

Vandag se Dilemma behoort jou nie aan 'n lyntjie te hou nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #53: Hoor hier, gee 'n bietjie glans aan die geleentheid

Vandag se Dilemma het darem 'n luidraad of twee, anders as gister s'n. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 1 van 5