WILLEM KEMPEN was te lui om self te dink oor wat kunsmatige intelligensie vir ons toekoms inhou, en vra toe maar meganiese hulp. Vandag se Dilemma is een groot onsekerheid.
Het jy geweet daar was in die Middeleeue 'n reisende groep geestelike (en dikwels losbandige) digter-musikante wat die Katolieke Kerk en selfs die Pous aangeval het? ALI VAN WYK vertel die storie. Hy het ook wenke oor skootrekenaar koop en deel idees oor wat jy op TV kan kyk.
WILLEM KEMPEN vermoed Ferrari se nuwe Luce is 'n simptoom van sommige Westerse vervaardigers wat nie meer weet waarheen volgende nie. Vandag se Dilemma is deur en deur 'n benutting van beperkte rotasie.