71 Plasings

Kopknoper

Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #25: Nege letters staan soos een in net twee se plek

En dis byna nooit nodig om vandag se Dilemma uit te spreek nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #24: 'n Plekkie vir jou koppie om tot rus te kom

Tee praat gaan dalk help, want vandag se Dilemma is weer 'n geval van maak of breek. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #22: Hopelik gaan niemand lag as jy een van dié oor die kole gooi nie

Vandag se Dilemma gaan jou dalk rooi in die gesig laat. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #21: Jou daaglikse kus op die heuwel?

Vandag se Dilemma is in vaste, afgemete hoeveelhede op sommige lippe. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #20: Oorkant die water wink 'n sterker vrou

In vandag se Dilemma moet jy 'n watermassa oorsteek om tot die adelstand verhef te word. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #19: Harsings wat bewe kan só een laat lewe

Vandag se Dilemma bestaan dalk net in jou verbeelding. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #18: Jammer, maar dié ding bly 'n teer puntjie

Dis beter om nie vandag se Dilemma te ignoreer nie, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #16: Wat gebeur in quiz + quiz se oomblik van passie?

Raaisel vind raaisel in vandag se Dilemma, en die liefde blom. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #15: Gewapende suurstofdiewe in aksie?

Vandag se Dilemma het darem niks met misdaad uit te waai nie, al klink dit dalk so. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #14: Jy soek na 'n verhewe stuk meublement

Sommige meubels word net gebruik deur mense met spesiale opleiding, waarsku WILLEM KEMPEN oor vandag se Dilemma.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #13: Vandag s'n gaan jy nié in een raai regkry nie

Wees gewaarsku, vandag se Dilemma is 'n nuwe begin en die moeilikste een tot dusver. Of liewer, WILLEM KEMPEN hóóp dit is.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #12: Oranje koeldrank is 'n fabelagtige begin

Vandag se Dilemma is verwyderd van die werklikheid, so elkeen van ons behoort minstens een te hê. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 5 van 6