91 Plasings

Kopknoper

Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #36 is nie die soort ding om (veral) op 'n Maandag te ervaar nie

Vandag se Dilemma is soms net so wreed as wat dit lekker kan wees. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #35: Hoe langer dit was, hoe vuriger was die liefde

Vandag se Dilemma herinner aan 'n tyd toe die liefde nie maklik in die duisternis tot wasdom kon kom nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #33: Byt versigtig dat jy nie hare op jou (koue) tande kry nie

As vandag se Dilemma eers vrugte afgewerp het, kan jy selfs melk, room en ys te wagte wees. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #32: Dit lyk of die ontroues sukkel om bo te bly

Met minder van vandag se Dilemma sou die kerke dalk voller gewees het. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #31: G'n vet in die vuur as jy die nagvas met dié sou breek

Jy kan gerus vandag se Dilemma vir ontbyt geniet. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #30: In dié toestand sal g'n voël op die vlug kan slaan

Vandag se Dilemma verseker min of meer 'n stamperige rit. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #27: Die antwoord is daar vir almal om te sien

Staar jou blind, en die oplossing vir vandag se Dilemma sal jy nie vind. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #26: Uit die pers kom die rooi wat geel word

Dit gaan nie help om jou kat om hulp te vra met vandag se Dilemma nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #25: Nege letters staan soos een in net twee se plek

En dis byna nooit nodig om vandag se Dilemma uit te spreek nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #24: 'n Plekkie vir jou koppie om tot rus te kom

Tee praat gaan dalk help, want vandag se Dilemma is weer 'n geval van maak of breek. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #22: Hopelik gaan niemand lag as jy een van dié oor die kole gooi nie

Vandag se Dilemma gaan jou dalk rooi in die gesig laat. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #21: Jou daaglikse kus op die heuwel?

Vandag se Dilemma is in vaste, afgemete hoeveelhede op sommige lippe. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 6 van 8