48 Plasings

Piet Croucamp

Piet Croucamp Piet Croucamp

Trump + Netanyahu en die nie-plofbare kernopsie

Soos almal anders, bespiegel PIET CROUCAMP oor Donald Trump en Benjamin Netanyahu se werklike plan van aksie ná die inval in Iran.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Bemagtiging + kriminalisering

PIET CROUCAMP skryf oor die president van Suid-Afrika se netto waarde van ongeveer R6 miljard tot R7 miljard. Hy kom tot die slotsom dat indien bemagtiging enige individu op hierdie wyse verryk, dit eerder diefstal is. Moreel geregverdigde wetgewing kan dus inkriminerende gevolge hê.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

'n Staatsrede + ruggraat

PIET CROUCAMP skryf oor 'n voorbeeld waar die president, ondanks sy eie bewering dat Cyril Ramaphosa byna sonder uitsondering moeilike besluite vermy, met die hulp van Rudi Dicks, hoof van projekbestuur in die presidensie, ruggraat gewys het. Die agtergrond is die staatsrede, die voorbeeld is Eskom.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Oor die nie-fiksie van fiksie

PIET CROUCAMP wonder wie die ware leser is – die een wat lees om te weet, óf die een wat lees om te verstaan.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die Reg + die Woord van God

Na aanleiding van 'n WhatsApp-gesprek binne 'n Dopper-gemeente in Johannesburg wonder PIET CROUCAMP of dit wys sal wees om dié kerk hof toe te neem vir wat ongetwyfeld diskriminasie teen vroue is.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Tyd van reëls is verby, sê Mark Carney + Davos

PIET CROUCAMP beweer mededingende ekonomiese en tegnologiese akteurs ondermyn reeds geruime tyd die 'rules-based international order'. En Trump is nié die vader van transaksionalisme nie, hy is die resultaat daarvan.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Ramaphosa verplaas blaam + Will for Peace 2026

PIET CROUCAMP vra vrae oor verantwoordbaarheid na aanleiding van pres. Cyril Ramaphosa se opdrag dat Iran aan Will for Peace 2026 moes onttrek.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Marco Rubio se 'institusionele' geheue + die Latyns-Amerikaanse diaspora

PIET CROUCAMP reken Marco Rubio is nie bloot 'n uitvoerende amptenaar nie, maar 'n draer van 'n baie spesifieke historiese geheue wat manifesteer in die regverdigings vir regime-verandering in die land van sy vaders.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die Trump-draaiboek: Jumping the shark

PIET CROUCAMP probeer Donald Trump se politieke instinkte ontsyfer en vra vrae oor die wetlikheid van die onlangse gebeure in Caracas. Sy gevolgtrekking is dat Trump dalk verkeerd is, maar nie noodwendig onwettig optree nie.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die verstommende kapitulasie voor Donald J. Trump

PIET CROUCAMP breek 'n lansie vir Donald Trump. Hy reken die Amerikaanse president ervaar dalk sy besluite as vrye keuses, maar sy brein bereken noodwendige reaksies volgens algoritmiese reëls en eksterne stimuli. Dis 'n illusie dat hy sy besluite vrylik neem.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Swart middelklas op soek na alternatiewe politieke tuiste, weg van ANC?

PIET CROUCAMP se bullshit-antennas het 'n intuïtiewe rooi lig oor die argument dat die ANC danksy die swart middelklas tot stand gekom het. Hy ontleed data oor uitsprake dat die ANC steun van hierdie middelklas verloor het.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die ANC praat nog, maar die land luister al hoe minder

PIET CROUCAMP skryf oor hoe Ramaphosa en Mbalula die ANC probeer oortuig dat diegene wat die verkeerde jokkies op brandsiek perde is, nou voorberei moet word om in aanstaande jaar se plaaslikeregering-July te hardloop.
Lees meer →
Bladsy 1 van 4