58 Plasings

Ali van Wyk

Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die onvoorspelbaarheid van nuwe woorde | Gabriel Fauré, die subtiele meester

Nuutskeppinge is een van ALI VAN WYK se geheime belangstellings. Hy raak skoon emosioneel oor nuwe woorde, en dis nie altyd mooi nie. Hy skryf ook oor die onderskatte Franse komponis Gabriel Fauré se wonderlike Eerste Klavierkwartet.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Bibi se Turkse probleem | Ravel se konsert vir Gershwin

Party kenners sê Turkye kan in die toekoms 'n groter probleem vir Israel as Iran word. ALI VAN WYK kom agter die kap van die byl. Hy skryf ook oor Maurice Ravel se wonderlike klavierkonsert in G majeur en deel van sy internet-ervarings.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die dag toe Igor Stravinsky in Kwa-Thema opgedaag het | Vyf lekker TV-goeters

ALI VAN WYK gesels oor die beste werk van die grootste komponis van die 20ste eeu, en ook oor die slag toe hy in Suid-Afrika uitgeval het! Daar is ook vyf lekker televisie-dinge om te geniet.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die Silwervaring op toer! + Die musiek-tiran van Versailles

Dit is 30 jaar sedert die All Blacks laas op 'n regte maandelange toer in Suid-Afrika was. ALI VAN WYK vier die geleentheid! Hy bekyk ook 'n werklik onderduimse komponis uit die 17de eeu.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Tom Dreyer | Al gehoor van die Hamlet met die hidrouliese pruik?

Het jy al gehoor van 'n hidrouliese pruik of die inplanting van 'n ampule vol diamante onder die vel? Droom jy van wildeperde in die Mojave-woestyn? TOM DREYER loop 'n paar eienaardige draaie met jou gedagtes.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Hoekom is 'n barney so snaaks? + Die Wonderlike Wêreldbeker + Edvard Grieg se Klavierkonsert

As geweld so 'n slegte ding is, hoekom het ons as kinders dan so baie daaroor gelag? ALI VAN WYK wonder of mense inherent gewelddadig is. Hy bespreek ook 'n paar vrolike hoogtepunte van die Sokkerwêreldbeker en luister na Edvard Grieg se beroemde Klavierkonsert in A mineur.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Gaan Dubai en Katar oorleef? + Mozart se werk wat te goed was vir geld

Baie word gepraat oor Trump en die Irannese, maar niks word gesê oor die lot van die klein Golf-dinastieë soos Katar, Bahrein en Dubai nie. Hierdie lande is in 'n netelige posisie. ALI VAN WYK bekyk hul situasie, en gesels ook oor 'n monumentale kamerwerk deur W.A. Mozart.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Is die hemel op die platteland? + Monty Python se marsmusiek

Kry jy soms die lus om platteland toe te trek? ALI VAN WYK wonder gereeld hieroor, maar 'n besluit bly hom ontwyk. Hy bekyk ook die marskoning John Philip Sousa, wat verrassend komplekse musiek geskryf het.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Gekonkel met apartheid-olieslik + Barber se soet strykers + 'n Nostalgiese elektroniese band

Korrupsiestories vlieg oor ons kop omdat dit vervelig en kompleks aangebied word. Ons het beter skrywers nodig! sê ALI VAN WYK. Hy luister ook na Samuel Barber se ongelooflike Adagio vir Strykers, en deel sy seun se elektroniese musieksmaak.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

As jou laptop skielik kalf + TV- en YouTube-wenke + Die rock-sterre van die Middeleeue

Het jy geweet daar was in die Middeleeue 'n reisende groep geestelike (en dikwels losbandige) digter-musikante wat die Katolieke Kerk en selfs die Pous aangeval het? ALI VAN WYK vertel die storie. Hy het ook wenke oor skootrekenaar koop en deel idees oor wat jy op TV kan kyk.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Waar's al die diplomate? + Daai polkadot-rock band + Schiff se sublieme Bach

Met dié dat die wêreld se diplomate almal onder die klippe ingeskarrel het, wonder ALI VAN WYK of outydse diplomasie nog 'n rol te speel het. Hy probeer ook sin maak van Angine de Poitrine, die aweregse band in die kolletjie-kostuums, en hy bespreek die Hongaarse pianis András Schiff.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Kleinkapitalisme maak my hart bly + vier puik TV-reekse + Ashkenazy se verrassende Bach

Mense sê ons leef in 'n tyd van laatkapitalisme, en dit verklaar hoekom als so onseker voel. Maar dan is daar ook mense met goeie planne wat 'n mens hoop gee. ALI VAN WYK krap kop. Hy kyk ook 'n klompie goeie TV-reekse en vertel van 'n spesiale Bach-concerto-opname.
Lees meer →
Bladsy 1 van 5