44 Plasings

Ali van Wyk

Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Boerebasterpizza + Ontdek Papa Bach se Mattheus-passie

ALI VAN WYK sê alle goeie pizzas het nie kaas op nie en bespreek ook JS Bach se grote Mattheus-passie.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

'n Nextlevel- vrot fliek + Scorsese-dokkie + Bill Nighy se lewensraad + Corelli, oerkoning van Barok

ALI VAN WYK vertel van 'n fliek wat so goor is dat jy dit beslis moet kyk. Hy beveel ook vier ander TV-programme aan, deel 'n paar prikkelende video's en bespreek Arcangelo Corelli, Barokmusiek se vroegste genie.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Toneel-bomskwad op Boekefees + Beethoven se sweepslag eggo steeds

ALI VAN WYK word verras deur poësie, hy luister na 'n onderhoud met Boris Boom-Boom Becker en mymer oor Beethoven se grote Eroica-simfonie.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Kar-olie, lamstjops en FuckYouMario + 400 boneys in 'n stoor + Mozart en Haydn se bromance

ALI VAN WYK was die afgelope week op 'n mallerige trip saam met twee Kroasiërs en 'n bedeesde Sweed. Hy ontdek ook 'n uiters onglansryke motorfietsmuseum en vertel van die liefde tussen Mozart en Haydn.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

10 goeters wat my lewe 'n bietjie sin gee

ALI VAN WYK het 'n lys van 10 dinge opgestel wat sy lewe lekkerder maak, van ou-motor-rallies tot koffie-plunjers en boeiende TV-kykgoed.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Swernoot-swendelaar! + Arvo Pärt, maestro van stilte

ALI VAN WYK wonder of die aanlyn bedrieërs net ál meer gaan word en of dit 'n versadigingspunt sal bereik. Hy deel vyf prettige video's en bekyk die magiese Estlandse komponis Arvo Pärt.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

O wee, die Wegraping + vier spiekeries TV-reekse + 'n ongelooflike Vivaldi-verhaal

ALI VAN WYK probeer uitpluis wat beter is: 'n Wegraping of geen Wegraping. Hy deel ook topwenke vir TV kyk en vertel 'n verstommende storie oor Antonio Vivaldi, wie se musiek amper vir die mensdom verlore was.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die oorlog om die liberale siel + rabarbertert + Erik Satie, Wagner se hofnar

ALI VAN WYK meen regses het die leuen suksesvol versprei dat die wêreld se linksgesindes 'n onverdraagsame klomp opstokers is. Hy deel ook 'n verrassende resep vir 'n appelliefie-rabarber-aarbeitert en stel ons voor aan die vreemde komponis Erik Satie.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Charlie Kirk moes nie sterf nie + 5 uitsien-dinge + Schumann se groot concerto

ALI VAN WYK reken Charlie Kirk het nie verdien om te sterf nie, maar dit beteken nie hy was nie deel van die probleem nie. Hy deel vyf lekker dinge waarna hy uitsien en bespreek Robert Schumann se monumentale klavierkonsert.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Trump 'n fascis? Nee wat + Mooi TV-kyk-lysie + Beethoven se laaste koorsdrome

ALI VAN WYK wonder of Donald Trump regtig 'n fascis is. Hy twyfel. Hy deel ook sy keuse van lekker TV-kykstof (met puntetoekennings en al) en skryf oor Beethoven se ontwykende laaste strykkwartette.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Opera vs. rugby + Rachmaninoff

ALI VAN WYK wonder hoekom mense dink jy kan net van óf sport óf klassieke musiek hou. Hy vertel van sy eie reis tussen Loftus en die simfoniesaal, deel mymeringe oor die 'sesvoet-frons' Sergei Rachmaninoff en dink na oor wat rugby en klassieke musiek regtig met mekaar gemeen het.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Ek is Ali, ek is op Spotify + die lieflike Rameau + video's van die verhewe tot die vulgêre

ALI VAN WYK wil nie meer skuldig voel omdat hy Spotify gebruik nie en meen musikante moet self ’n alternatief skep. Hy skryf oor die misterieuse Franse komponis Jean-Philippe Rameau en deel 'n paar video’s waarvan sommiges erg twyfelagtig is.
Lees meer →
Bladsy 2 van 4