50 Plasings

Ali van Wyk

Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Waar is ons laaities se godfathers?

Paula Cole wou weet waarheen al die cowboys is. ALI VAN WYK wil weet waar ons ghoeroes en godfathers is. Het ons hulle ooit gehad? Dan is daar aanbevelings oor TV-reekse, 'n art deco-drankkabinet en meer oor 'n Russiese komponis se omstrede einde.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die helder stemme in die rumoer

ALI VAN WYK sê wat hom van Bernie Sanders tref, is hoe naby sy boodskap aan ene Jesus Christus van Nasaret s'n is. Alhoewel hy nie gelowig is nie, ken hy Christus se boodskap goed. Die essensie is dat jy jou vyande moet liefhê en jou naaste soos jouself. En vergifnis.
Lees meer →
Bladsy 5 van 5