Vincent Magwenya, die woordvoerder en poortwagter

Vincent Magwenya, pres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder, het die afgelope twee jaar 'n aggressiewe, dalk selfs onafhanklike stem vanuit die presidensie geword. PIET CROUCAMP wonder wat sy toekomstige ambisies is.

Vincent Magwenya, die woordvoerder en poortwagter

Hierdie plasing is slegs vir lede

Registreer nou om die plasing te lees en toegang tot die volledige biblioteek van inhoud.

Registreer nou Ek is reeds 'n lid. Ek wil aanmeld
Jy sal dalk ook hiervan hou
Gaspos op 'n Maandag Anneliese Burgess

JP Landman | SA se informele sektor: tel ons reg? + vandag se Dilemma

Baie mense dink die informele sektor word glad nie by SA se ekonomiese syfers ingereken nie, maar dis nie heeltemal so eenvoudig nie. JP LANDMAN kyk hoe straatverkopers, sjebiens en kontantdokters se inkomste vasgevang word – en hoekom ons moet oppas vir ’n té rooskleurige werkloosheidsyfer.
Lees meer →
Lugpos op 'n Sondag. Anneliese Burgess

11 goeters wat my hierdie week onverwags geraak of gelukkig gemaak het

'n Gedig, 'n tuinbad, 'n lewensles, suksesverhale uit die platteland, 'n song, 'n gesprek, koswenke en boeke – ANNELIESE BURGESS deel 11 goed wat hierdie week deur haar lewe gewandel het.
Lees meer →
Lugpos op 'n Saterdag Albertus Van Wyk

Knersus op acid in die Overberg + lekker kykgoed op jou kassie + Mzansi se operasensasies

ALI VAN WYK wonder wie Grapjas Didi was en oor die langtermyn-impak van absurde kindertelevisie. Hy beveel ook agt lekker kykgoed op televisie aan en vier ons nuwe internasionale operasterre.
Lees meer →