79 Plasings

Anneliese Burgess

Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Ek is 'n ligeen-jagter, dom vrae is slim, middeljarige vroue en die 'manlike blik' + musiek as gebed

ANNELIESE BURGESS vind lesse in die simbiose van ligeen, herontdek 'n aandgebed in die musiek van Vivaldi en sê die 'manlike blik' wat vroue in hulle middeljare onsigbaar maak, is welkom om aan te beweeg. Sy't ander dinge wat sy nou wil doen – soos dom vrae vra wat slim is.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die volle siek verhaal van hoe SA die oorlog teen bek-en-klouseer verloor het

ANNELIESE BURGESS ontleed die skokkende aanloop tot die huidige bek-en-klouseer-krisis, en deel die insigte van Suid-Afrika se voorste kenner, dr. Gideon Brückner. In 2000 was sy in die loopgrawe van Camperdown saam met Brückner toe hy die land se grootste biosekuriteitsbreuk help stuit het.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Wind van swart melankolie, Gabor Maté oor hoekom ons liefkry + skinderstories oor prinses Margaret

ANNELIESE BURGESS is gepla met moordwinde, diep skinderstories oor prinses Margaret se hedonistiese lewe en krap ook rond in wat Gabor Maté sê oor emosionele bloudrukke en hoekom ons aangetrokke voel tot sommige mense en ander nie.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Jacques Pauw | Die staat teen Geweld

DIEPTESTUK | Sy naam is George Thomas. Maar op die Kaapse Vlakte ken hulle hom as Geweld – 'n bynaam ingenaald op sy nek, en met bloed verdien. Dit is sy verhaal. En ons s'n, skryf JACQUES PAUW.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Oor huil en fyngevoeligheid, luisterboeke vs. leesboeke + Texas se Christen-demokraat 🦄

ANNELIESE BURGESS skryf oor die besonderse genade en medemenslikheid van Suid-Afrikaners, sê fyngevoeligheid is nie gebrek nie en deel oudioboeke vir wanneer jy stap, in die bad lê of langpad ry. Plus klomp los goeters, soos altyd op 'n Sondag.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Anna-Retha Bouwer | Emigrasie: Maak ‘n kopskuif voor jy skuif

ANNA-RETHA BOUWER skryf uit Australië oor haar ervaring van die gras anderkant die draad: deels groener en deels klipperig. Baie hang af daarvan of 'n mens aan emigrasie dink as wegvlug of nuwe geleenthede omarm.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Gisèle Pelicot en die radikale daad van vreugde + die hardste waarheid oor liefde wat ek nog moes hoor 🐦‍⬛

ANNELIESE BURGESS sê sy neem 'n blaai uit die boek van Gisèle Pelicot en besluit om haarself toestemming te gee om gelukkig te wees. En daar is ook 'n ander les oor liefde wat dié week soos 'n fluistering in die heelal by haar geland het.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Nina Overton-de Klerk | Die land (en Afrikaners verál) moet wegbeweeg van binêre denke

Om kompleksiteit te hanteer is moeilik vir die meeste mense omdat hulle gewortel is in ja- OF nee-denke, skryf NINA OVERTON-DE KLERK. Ons moet die wêreld van EN betree, en hier stel Rassie Erasmus vir ons 'n uitstekende voorbeeld.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die 'onvergeeflike sonde', die eienaardige drang om ander te bekeer tot ongeloof + 17 goed wat liefde is (vir my) 💚

ANNELIESE BURGESS gooi vandag 'n onverwagte Bybelse draai – van gedagtes oor geloofsverwonding en liefde tot mossies in die Anglo-Boereoorlog. En dan, soos altyd, 'n klomp los goeters daarby.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Johann Kriegler | Resensie van 'Death in Pretoria' deur Peter Auf der Heyde

Tussen 1960 en 1989 is sowat 130 mense in Suid-Afrika tereggestel vir misdade met 'n politieke motief. Oudregter JOHANN KRIEGLER kyk na 'n nuwe boek hieroor.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

'n Belydenis oor angs, Swede swaai terug na godsdiens + tjorts op 5 000 registrasies!

ANNELIESE BURGESS sê 'n voorgevoel van vrees het haar heelweek aan die strot beetgehad. Sy leer van 'dun grense' tussen die bewuste en onderbewuste, en wonder hoekom mense in die wêreld se mees sekulêre land nou weer kerk toe begin gaan.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Hoogs sensitiewe persone, hoekom is ons so precious oor 'suiwer' Afrikaans? + 'Ek is nie preuts nie, maar ...'

ANNELIESE BURGESS sê die kriewelrigheid wat ons voel oor Engelse woorde in Afrikaans is 'n soort oorlewingsangs. Sy vertel ook meer van hoogs sensitiewe mense se kenmerke en patats wat klein kremetartbome word.
Lees meer →
Bladsy 1 van 7