18 Plasings

Anneliese Burgess

Lugpos op 'n Saterdag Anneliese Burgess

Waar is ons laaities se godfathers?

Paula Cole wou weet waarheen al die cowboys is. ALI VAN WYK wil weet waar ons ghoeroes en godfathers is. Het ons hulle ooit gehad? Dan is daar aanbevelings oor TV-reekse, 'n art deco-drankkabinet en meer oor 'n Russiese komponis se omstrede einde.
Lees Meer →
Anneliese Burgess

Skep 'n Binne+Land-app op jou foon!

As jy Binne+Land direk op jou 📱 of tablet wil lees, eerder as in die e-posformaat, kan jy vinnig en maklik vir jou 'n web-app maak. Ons wys hoe.
Lees Meer →
Lugpos op 'n Sondag. Anneliese Burgess

Sout en bamboes, 'n perfekte groenslaai, Gwyneth + Meghan

ANNELIESE BURGESS sê daar is 'n spesifieke reuk as die wind by haar suidwes draai. Sout en bamboes met 'n skeut verlange. En vertel van 'n klippie op die strand wat haar geluksamulet geword het.
Lees Meer →
Lugpos op 'n Saterdag Anneliese Burgess

Die helder stemme in die rumoer

ALI VAN WYK sê wat hom van Bernie Sanders tref, is hoe naby sy boodskap aan ene Jesus Christus van Nasaret s'n is. Alhoewel hy nie gelowig is nie, ken hy Christus se boodskap goed. Die essensie is dat jy jou vyande moet liefhê en jou naaste soos jouself. En vergifnis.
Lees Meer →
Lugpos op 'n Sondag. Anneliese Burgess

Die stories wat ons vir onsself vertel, siel, Suid-Afrika en 13 goed wat ek nou wéét

Die afgelope jaar was op 'n persoonlike front, uitdagend, sê ANNELIESE BURGESS. Dit het by tye gevoel asof sy moeisaam deur 'n toegegroeide kloof oor takke en klippe opdraand probeer klim. Ander tye was sy in vryval. Op 'n geroeste foefieslaaid wat enige oomblik van sy glybaan kon loskom.
Lees Meer →
Bladsy 2 van 2