60 Plasings

Anneliese Burgess

Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Klein glasies, aalwyne en egskeiding + Johan se Gaspos oor Breyten en kos

ANNELIESE BURGESS vertel van aalwyne en geel magrietjies, 'n memoir oor egskeiding en twee skaapwagtertjies met rooi musse. Dan skryf JOHAN NEL oor hoe hy, digbundel in die hand, van Breyten Breytenbach in Parys afskeid geneem het. En oor 'n warm ontvangs en feesmaal later by Le Méchoui du Prince.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

11 goeters wat my hierdie week onverwags geraak of gelukkig gemaak het

'n Gedig, 'n tuinbad, 'n lewensles, suksesverhale uit die platteland, 'n song, 'n gesprek, koswenke en boeke – ANNELIESE BURGESS deel 11 goed wat hierdie week deur haar lewe gewandel het.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Nood leer bid, 'n besoeker uit Nongoma + 'n groot dankie

ANNELIESE BURGESS vertel hoe nood haar weer leer bid het, van 'n kinderfantasie oor 'n hut in die berge, en die onverwagte besoek van twee jagters op die plaas.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die reiniging van winterswind, die heiligheid van vrae vra + Johan se tweede kospos (!)

ANNELIESE BURGESS skryf oor die heiligheid van vrae vra, van nuuskierigheid en hoe belangrik dit is om kompleksiteit geduldig te hanteer. En JOHAN NEL sê ons moet vergeet van koshuiskool, 'n herinnering wat erger is as 'n SARS-oudit. Ontdek eerder smeltkool, dis koningskos.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Ons leef soos bome, Shukri Conrad, Proteas-afrigter, gesels met my + spinasie-tjips

ANNELIESE BURGESS sê ons leef soos bome wat wag op die geheime taal van die seisoene. Sy deel hoogtepunte uit 'n gesprek met die afrigter van die Proteas, asook haar gebruiklike notas oor wat sy hierdie week in haar kombuis gepleeg het.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Begeerte-paadjies, werk-as-afgod, Anna se 6 moet-lees-boeke + 'n oggendgebed

ANNELIESE BURGESS vertel van "desire paths", hoe sy langs haar ma se sterfbed besef het sy is klaar met werk-as-afgod, en deel boeke en resepte en musiek vir 'n salige Sondag.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die kennis van verganklikheid, wolwegif, familierituele + ons eerste Gaspos! (oor kos)

ANNELIESE BURGESS skryf oor hoe belangrik dit vir haar is om gewortel te wees in familiebande en in plekke van behoort. En Binne+Land se eerste gasskrywer, Johan Nel, sê hy het nog nooit 'n goor tamatie in Spanje, Italië of die suide van Frankryk raakgeloop nie.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

'n Week van wolke, crispy rys-en-eiers, happiness van nêrens + Iran se apokaliptiese visie

ANNELIESE BURGESS kyk na wolke, voel 'n kruipende gelukkigheid terugkeer, maak bros rys met asyn en eiers, en deel 'n gedig en wenke uit haar kombuis, plus boeke en 'n politieke podsending.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Hoe 'n lewe wortels kry, my beste nuwe kookboek + Chinese geldplantjies en iets oor stilte

ANNELIESE BURGESS vertel van wortelskiet, 'n kookboek wat haar voete onder haar uitgeslaan het, die diepsinnigheid van stilte en die feng shui van Chinese geldplantjies. Sy maak 'n Tonkatsu-sous, 'hot honey' en deel ook sneeukiekies.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

8 random vrae oor die lewe, 'n sitrusboord, dumplings + 'n Laureen-lysie oor clichés

ANNELIESE BURGESS wonder waar liefde heen gaan as ʼn hart leegloop, luister na die verhale wat inkopiemandjies vertel en vra hoe survive mens met niks? Sy begin ook ʼn sitrusboord, maak dumplings en vertel van die beste kombers vir die winter.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Einstein, God en vuurvliegies + hoekom irriteer Rachel Maddow en Megyn Kelly my so?

ANNELIESE BURGESS sê dankie, lees oor Einstein, God en vuurvliegies, en probeer verstaan hoekom die Amerikaanse politieke kommentators Rachel Maddows en Megyn Kelly haar so de hel in maak.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Boeke, verbeelding, sardyne voor my deur, tee met Tony Leon + 3 wéérmaak-resepte

ANNELIESE BURGESS kyk na die sardynmigrasie in die see voor haar huis, vertel van kinderboeke, verbeelding en hoe Ernest Hemingway haar skryfstyl beïnvloed het. Sy deel ook drie resepte uit haar kombuis wat jy weer en weer kan maak.
Lees meer →
Bladsy 4 van 5