64 Plasings

Gasskrywer

GASPOS Gasskrywer

Die Madlanga-kommissie en drie mans wat my … soort van, betower

ELSABE PEPLER sê daar is drie mans wat haar aanstaan. Twee van hulle is by die Madlanga-kommissie. Die derde slaan 'n bal teen die spoed van lig oor 'n tennisbaan.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Ike Boss | DA moet ophou kla en in die skrum sak – of plek maak vir iemand wat kan (+ 'n ooglopende Dilemma)

Dis bisar dat die DA kla oor hoe Tony Leon druk op die party sit, meen IKE BOSS, wat vandag vir Willem Kempen instaan. Daar is wel 'n Dilemma soos gewoonlik op 'n Donderdag.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Everson Luhanga oor die migrante-siel van Johannesburg + Ruda Landman in gesprek met oudregter Johann Kriegler

Die bekroonde joernalis EVERSON LUHANGA verduidelik hoe migrante in die weefsel van ons daaglikse ekonomiese lewe verweef is. RUDA LANDMAN gesels met oudregter Johann Kriegler, eerste voorsitter van Suid-Afrika se Onafhanklike Verkiesingskommissie.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Digterlike kettery + The master of suspense

GERRIT OLIVIER skryf oor gedigte en digters wat reëlreg bots met die amptelike opvattings van die godsdiens, en JOAN HAMBIDGE oor The master of suspense: Alfred Hitchcock. In die laaste aflewering oor die Italiaanse film-ikoon Pier Paolo Pasolini kyk sy na sy obsessie met klassieke tekste.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Nina Overton-de Klerk | Universiteite ál meer skepties bekyk

Universiteite se prestige begin glans verloor, skryf NINA OVERTON-DE KLERK. Sy sê die huidige premie wat op kennis ter wille van kennis geplaas word, veral hier by ons in SA plek behoort te maak vir gemeenskapsimpak – en ubuntu.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Dominique Botha | Die huilende bruid & ander versinsels

Vandag deel ons 'n uittreksel uit 'n outofiksie-bundel van prosastukke en essays deur die skrywer en digter DOMINIQUE BOTHA. Dit verken herinnering en trauma, en beweeg tussen die Hoëveld, die Oos-Kaap en Europa om 'n intieme blik op familiegeskiedenis en nasionale geheue te bied.
Lees meer →
Gasskrywer

Ruda Landman in gesprek met Ivor Jenkins (+ hoekom is SA so behep met Mel en Peet Viljoen?)

ANNELIESE BURGESS probeer verstaan hoekom die land so behep is met Mel en Peet Viljoen, 'n leser deel 'n sagte besinning oor die verskrikking van 16 Junie 1976, en die veteraanjoernalis RUDA LANDMAN deel die eerste van 'n reeks "gesprekke teen gatvolgeit".
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Gerrit: Om oor die natuur te skryf + Nicole oor Ian McEwan

In LAUREEN ROSSOUW se inboks: GERRIT OLIVIER skryf oor die unieke rol wat die natuur nog altyd in skryfwerk gespeel het. En NICOLE STRAUSS kyk na die 18de roman en literêre riller van een van Brittanje se gewildste en beste skrywers.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Max du Preez | 16 Junie 1976 was 'n ontsaglike skok vir my menswees

Daar is ‘n Suid-Afrika voor 16 Junie en een ná 16 Junie, skryf MAX DU PREEZ. Die ervaring wat hy as natneus-verslaggewer van Beeld 50 jaar gelede ervaar het, toe die polisie op protesterende skoliere in Soweto losgebrand het, was 'n ontsaglike skok vir sy menswees.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Kerneels: Musici met 'n missie + Joan oor Fellini en Pasolini

In LAUREEN ROSSOUW se inboks: Jazz en films. KERNEELS BREYTENBACH bekyk die kwinte van Sonny Rollins en Miles Davis, die twee jazzgreats. En JOAN HAMBIDGE gesels verder oor haar passie vir twee Italiaanse meesterfilmmakers en hul werk.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Max du Preez | Afrikaners, Suid-Afrikaners en grond

In 'n uittreksel uit MAX DU PREEZ se nuwe boek vertel hy van sy liefde vir Waaipoort, 'n klein plasie buite Rosendal wat hy in 1989 gekoop het. En trek dit deur tot 'n groter verhaal oor grond in Suid-Afrika.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Bobby Kennedy: veldheer in die oorlog teen die wetenskap

Dit is ironies dat in Amerika, met sy formidabele universiteitstelsel, die wetenskap in die visier is, skryf GERRIT OLIVIER. Onder Trump word navorsingsfinansiering opgeskort en kennis opsy geskuif deur opinie, agterdog en eiebelang.
Lees meer →
Bladsy 2 van 6