Om kompleksiteit te hanteer is moeilik vir die meeste mense omdat hulle gewortel is in ja- OF nee-denke, skryf NINA OVERTON-DE KLERK. Ons moet die wêreld van EN betree, en hier stel Rassie Erasmus vir ons 'n uitstekende voorbeeld.
ANNELIESE BURGESS gooi vandag 'n onverwagte Bybelse draai – van gedagtes oor geloofsverwonding en liefde tot mossies in die Anglo-Boereoorlog. En dan, soos altyd, 'n klomp los goeters daarby.
ALI VAN WYK vertel van 'n staatskool wie se haarreëls vir seuns dieselfde is as vir meisies, terwyl 'n ander een nie so gaaf is nie. Hy gesels ook oor Hector Berlioz, die enigmatiese Franse Romantiese komponis.