Geel Donnie en vergete 'vlugtelinge', cheapskate-vakansies en 'n beneukte Duitse komponis

Jon Stewart se weeklag dat suiwer onbekwaamheid die Amerikaanse leierskap se gestrompel van een spektakel na die ander kenmerk, vind byval by ALI VAN WYK. Hy gee sewe wenke vir 'n goedkoop vakansie, ondersoek 'n Brahms-klavierkonsert en deel 'n beesvleisresep met net agt bestanddele.

Geel Donnie en vergete 'vlugtelinge', cheapskate-vakansies en 'n beneukte Duitse komponis

Hierdie plasing is slegs vir lede

Registreer nou om die plasing te lees en toegang tot die volledige biblioteek van inhoud.

Registreer nou Ek is reeds 'n lid. Ek wil aanmeld
Jy sal dalk ook hiervan hou
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #46: Keer die wortel op sy kop, gee hom mag en voel sy krag

Vandag se Dilemma gee ons twee iets om te vier. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #45: Transdentale verset kom darem soms tot 'n punt

Teen 'n onderdrukker moet 'n mens soms maar net vasbyt, blyk (soort van) uit vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Om te glo in God, 'n woedende leser + ander goed in my kop dié week

Dalk is dit omdat haar sterflikheid soos 'n vlag begin wapper, dat sy God gevind het, skryf ANNELIESE BURGESS. In haar kerk van klippe en veld, in die katedrale van kloof en strand. In die liturgie van voëlgesang en die wierook van nat grond ná reën.
Lees meer →