Spesiale Wegraap-Dilemma (#38, moontlik Die Laaste Een Ooit)

Beteken hierdie week se Wegraping dat Griekwas nooit as Curriebeker-kampioene onttroon gaan word nie? WILLEM KEMPEN weet ook nie.

Spesiale Wegraap-Dilemma (#38, moontlik Die Laaste Een Ooit)

Hierdie plasing is slegs vir lede

Registreer nou om die plasing te lees en toegang tot die volledige biblioteek van inhoud.

Registreer nou Ek is reeds 'n lid. Ek wil aanmeld
Jy sal dalk ook hiervan hou
GASPOS Gasskrywer

Nina Overton-de Klerk | Die land (en Afrikaners verál) moet wegbeweeg van binêre denke

Om kompleksiteit te hanteer is moeilik vir die meeste mense omdat hulle gewortel is in ja- OF nee-denke, skryf NINA OVERTON-DE KLERK. Ons moet die wêreld van EN betree, en hier stel Rassie Erasmus vir ons 'n uitstekende voorbeeld.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die 'onvergeeflike sonde', die eienaardige drang om ander te bekeer tot ongeloof + 17 goed wat liefde is (vir my) 💚

ANNELIESE BURGESS gooi vandag 'n onverwagte Bybelse draai – van gedagtes oor geloofsverwonding en liefde tot mossies in die Anglo-Boereoorlog. En dan, soos altyd, 'n klomp los goeters daarby.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Watse woord is 'detensie', Meneer? + Berlioz, die raaisel

ALI VAN WYK vertel van 'n staatskool wie se haarreëls vir seuns dieselfde is as vir meisies, terwyl 'n ander een nie so gaaf is nie. Hy gesels ook oor Hector Berlioz, die enigmatiese Franse Romantiese komponis.
Lees meer →