PIET CROUCAMP vertel die legende van die Hongaar Robert 'Madyar' Brovdi in Oekraïne en bepeins die noodsaak van 'n multipolêre internasionale kernregime.
PIET CROUCAMP meen Leo Brent Bozell III moet liewers terugkeer na Amerika en dat ‘n regimeverandering in Washington Suid-Afrikaners sal toelaat om voort te gaan met die stelselmatige aftakeling van SEB en die ANC se vernietiging.
Teen die agtergrond van Operasie Epic Fury en herinneringe aan Jom Kippoer reis PIET CROUCAMP onrustig met sy Land Rover Defender van die Kaap na Johannesburg.