Juwele uit die WAT, 'n briljante, aweregse skrywer + 'n Bookerpryswenner

Uit LAUREEN ROSSOUW se inboks: Die WAT vier vanjaar sy eeufees en JANA LUTHER deel ’n paar juwele uit dié skatkiswoordeboek; GERRIT OLIVIER praat oor die Oostenrykse skrywer en buitestander Bernhard Thomas, en Kiran Desai skryf weer ná 20 jaar: NICOLE STRAUSS vertel.

Juwele uit die WAT, 'n briljante, aweregse skrywer + 'n Bookerpryswenner

Hierdie plasing is slegs vir lede

Registreer nou om die plasing te lees en toegang tot die volledige biblioteek van inhoud.

Registreer nou Ek is reeds 'n lid. Ek wil aanmeld
Jy sal dalk ook hiervan hou
Gasposte Laureen Rossouw

Vat vetsug vas, Blue Zones, viva Italië + passievolle Lientjie

Vandag in LAUREEN ROSSOUW se inboks: JOHAN NEL waarsku teen vetsug en vertel ons meer van gesond leef, oordeelkundig eet en hoe die Italianers dit doen. Dan raak DIANE DE BEER entoesiasties oor Lientjie Wessels se nuwe kosprojek.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Op soek na 'n brugbouer tussen waterpompe en Elon Musk se satelliete (+'n borrelende Dilemma)

WILLEM KEMPEN dink ons moet slimmer begin dink oor Starlink in Suid-Afrika. (Vandag se Dilemma is in naam algemeen, in werklikheid nogal skaars.)
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Vlerke van glas + 'n kuber-Hormuz + 'n dunnerige Dilemma

Daar was Dinsdag 'n aankondiging wat maklik verlore kon gegaan het tussen al die ander opspraakwekkende nuus van die laaste paar dae, maar die implikasies daarvan strek dalk selfs wyer, meen WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma is nie vir die dikvelliges nie.
Lees meer →