Loop saam met WILLEM KEMPEN op die krummelspoor wat strek van KI tot by kopermyne en die Amerikaanse skuldlas. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Die eerste skote van 'n nuwe Koue Oorlog weerklink dalk reeds in die raadsale van die wêreld se pensioenfondse, vrees WILLEM KEMPEN. Daar is oudergewoonte ook 'n Dilemma om op te los.
Finansiële werklikhede bied dikwels die beste verklaring vir waarom die morele 'hoë grond' so yl bevolk is, vermoed WILLEM KEMPEN. Daar is ook 'n onmiddellike Dilemma.