In die tronk waaruit Mandela in 1990 gestap het, kyk 26 gevangenes hul ma's, oumas en aunties in die oë en vra om vergifnis. ELRENA VAN DER SPUY luister – en ry daarna huis toe met 'n gat in haar bors.
Registreer nou om die plasing te lees en toegang tot die volledige biblioteek van inhoud.
Registreer nou Ek is reeds 'n lid. Ek wil aanmeld