Daar is ‘n Suid-Afrika voor 16 Junie en een ná 16 Junie, skryf MAX DU PREEZ. Die ervaring wat hy as natneus-verslaggewer van Beeld 50 jaar gelede ervaar het, toe die polisie op protesterende skoliere in Soweto losgebrand het, was 'n ontsaglike skok vir sy menswees.
Registreer nou om die plasing te lees en toegang tot die volledige biblioteek van inhoud.
Registreer nou Ek is reeds 'n lid. Ek wil aanmeld