Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Die ANC en die Afrikanerpadda

Van ons landgenote is nou vlugtelinge in Amerika. En Donald Trump het laat blyk dat hy 'n besoek van Cyril Ramaphosa of minstens 'n hoëvlak-afvaardiging uit Suid-Afrika verwag, skryf PIET CROUCAMP. Intussen dryf die ANC tans op autopilot na links.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Tant Hannie se veldgebede, wat liefhê van ons sê + Groenland

ANNELIESE BURGESS leer iets oor haar ooroumagrootjie wat haar laat dink aan die stil maar betekenisvolle ruimtes tussen generasies.
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Waar wen mens deesdae 'n Mazda 323?

ALI VAN WYK se gedagtes loop weer vandag wyd – van Ouvrou Anna-voertuigvering tot lekker kykstof op TV, Rassie se nuwe podsending, die wêreld van Chopin én 'n wonderlike storiekompetisie.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

'n Ode aan onkunde, onvermoë en onwilligheid

Dis ewe waar van kunsmatige intelligensie, kwantum-meganika, dineekaartjies wat $75 000 elk kos en selfs van staatshoofde: Jy kry waarvoor jy betaal, skryf WILLEM KEMPEN in sy eerste brief in Binne+Land.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Goeie bedoelings op pad na die hel

PIET CROUCAMP deel sy gedagtes oor swart ekonomiese bemagtiging teen die agtergrond van Daybreak Foods – toe 'n knuppel in die hoenderhok gegooi is. En sluit dan met 'n heel gepaste liedjie af: KOBUS! se 'Hoenderman'.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Small talk, plattelandse chit-chat + die reis van die Sondagrokkies

ANNELIESE BURGESS sê sy besef sy's eintlik 'n ekspert in small talk. Sy besoek ook die Pniël-asterskou, swymel oor skoenlappermigrasies en deel die filosoof Bertrand Russel se 10 gebooie vir 'n goeie lewe.
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Carney, Kanada se nuwe premier, slaan sy oë op na die berge ...

Wat gaan die Kanadese doen as die beer met die seer tand oor die grens strompel? wonder ALI VAN WYK. Hy gee ook 'n lekker lysie TV-programme, blogs en ander vermaaklikhede om jou besig te hou, en beveel 'n wonderlike tjellokonsert aan waarna jy kan luister.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Die pous is dood en waar daar 'n rokie is, is daar 'n vuurtjie

PIET CROUCAMP sê hy het 'n morbiede fiksasie met die pous se afsterwe en begrafnis, maar sy eie ervaring van en bemoeienis met die Woord van God het maar sy ups en downs.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Afsondering, kreatiwiteit en die misterie van seksuele begeerte

ANNELIESE BURGESS dink diep oor afsondering, begeerte en die essensie van liefde. En gee ook aanbevelings oor wat om hierdie Sondag te kook, lees en luister.
Lees meer →
Anneliese Burgess

'n Nuwe tipe joernalistiek

Sluit aan by Binne+Land. Ons skryf oor ons binnewêrelde + die buitewêreld waarin ons leef, en die draad wat die twee met mekaar verbind. Politiek, lewe, landskap, kos, teevee, musiek, poësie! Ontvang ons nuusbriewe in jou inboks – op 'n Woensdag (Piet), Vrydag (Ali) en Sondae (Anneliese). Registreer gratis. Join
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Dobbel is net 'n jammerlike vermorsing van drinktyd

Dobbel is seker die mees verbeeldinglose manier om 'n bietjie pret te hê, reken ALI VAN WYK. Hy gee vyf lekker televisiekyk-opsies vir die vakansiedae, bak 'n Franse appeltert, maar met kwepers, en maak 'n denkbeeldige draai by 'n wonderlike Armeense komponis.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Ons ambassadeur in Amerika en die Orde van die Skaapkop

'n Wit, Afrikaanse man as ambassadeur in Washington sal dalk net Donald Trump se primitiewe instinkte kalmeer, reken PIET CROUCAMP. En dan deel hy 'n tradisionele resep uit die Orde van die Skaapkop – met iets gepas om na te luister daarby.
Lees meer →
Bladsy 42 van 43