GASPOS

GASPOS Gasskrywer

Anton van Niekerk | Godsbeeld, kennis en geloof

Die voortgesette sekularisasie in ons kultuur lei daartoe dat talle mense onvergenoegd raak met die idee van 'n god wat 'gapings moet toestop', skryf ANTON VAN NIEKERK. Hy bekyk die spanning tussen wetenskaplike kennis en geloofskennis.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

JP Landman | Tariefvry na Beijing en dooiepunt met Washington: SA se nuwe handelswerklikheid

JP LANDMAN bekyk die rigtings waarheen SA se internasionale handelsooreenkomste mik te midde van geopolitieke spanning en verskuiwings.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Gerrit Olivier | Weg is julle! (+ Dinsdag se verdwaalde Dilemma)

GERRIT OLIVIER meen twee Suid-Afrikaners kan maar verban word – albei oudpresidente: die een sonder formele opleiding, maar slim genoeg om dekades lank uit die tronk te bly; die ander 'n skrander 'intellektueel' wat hovaardig die wetenskap wat derduisende van 'n Vigs-dood sou kon red, negeer het.
Lees meer →
GASPOS Anneliese Burgess

Nina Overton-de Klerk | Die land (en Afrikaners verál) moet wegbeweeg van binêre denke

Om kompleksiteit te hanteer is moeilik vir die meeste mense omdat hulle gewortel is in ja- OF nee-denke, skryf NINA OVERTON-DE KLERK. Ons moet die wêreld van EN betree, en hier stel Rassie Erasmus vir ons 'n uitstekende voorbeeld.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Tyd van reëls is verby, sê Mark Carney + Davos

PIET CROUCAMP beweer mededingende ekonomiese en tegnologiese akteurs ondermyn reeds geruime tyd die 'rules-based international order'. En Trump is nié die vader van transaksionalisme nie, hy is die resultaat daarvan.
Lees meer →
GASPOS Anneliese Burgess

Mashatile, die donker prins + gedagtes oor die Afrikaner-kultus + 'n leidraadlose Dilemma

Oudregter JOHANN KRIEGLER skryf oor Pieter du Toit se nuwe Paul Mashatile-boek, en DAN BADENHORST deel 'n paar gedagtes oor die ope brief van 'n groep Afrikaners wat standpunt inneem teen die MAGA-narratief dat 'n Afrikaner-volksmoord in Suid-Afrika plaasvind.
Lees meer →
GASPOS Anneliese Burgess

KOSKAS | Johan oor amper-Kersfees-kuierkos en sjampers + Anneliese se groente-revolusie

Wanneer jy al van einde Oktober af Kersversierings in die winkels sien glinster, wéét jy mos, sê JOHAN NEL. Dit raak binnekort tyd om tafel te dek vir die Desember-kuiergaste. En MCC te skink – hoe anders? Dan vertel ANNELIESE BURGESS interessante groente is haar nuwe obsessie.
Lees meer →