Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Hoekom 'n mens reis + wat van Mozart se ma?

ALI VAN WYK wonder hoekom ons al die moeite doen en geld spandeer om te reis. Hy wonder ook of iemand ooit 'n goeie fliek oor die jong Mozart gaan maak.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'Vat seblief ons geld' + helde wat nooit bestaan het nie + Paranoid vir oulaas

Kennis, mag en geld konsentreer ál vinniger in enkele hande, vrees WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma is 'n nagedagte van mislukking.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #13: Vandag s'n gaan jy nié in een raai regkry nie

Wees gewaarsku, vandag se Dilemma is 'n nuwe begin en die moeilikste een tot dusver. Of liewer, WILLEM KEMPEN hóóp dit is.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Ramaphosa gly met sy party in die rioolpyp af – good riddance

PIET CROUCAMP is nie oortuig daarvan dat daar vervolgings gaan wees na afloop van die ondersoek na die inligting wat Nhlanhla Mkhwanazi bekend gemaak het nie. Maar ons kan beslis 'n openbare drama in drie bedrywe oor die komende jaar of meer te wagte wees.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #12: Oranje koeldrank is 'n fabelagtige begin

Vandag se Dilemma is verwyderd van die werklikheid, so elkeen van ons behoort minstens een te hê. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #11: So, 'n dorre vis is onder druk in 'n kroeg

Daar is nou weer net drie kleurwenke wat jou kan help om vandag se Dilemma op te los. Werk dit beter? Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Begeerte-paadjies, werk-as-afgod, Anna se 6 moet-lees-boeke + 'n oggendgebed

ANNELIESE BURGESS vertel van "desire paths", hoe sy langs haar ma se sterfbed besef het sy is klaar met werk-as-afgod, en deel boeke en resepte en musiek vir 'n salige Sondag.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die Beatles se laaste flikkering + Kerneels oor Brian Wilson en Sly Stone + 'n paar grappies

ALI VAN WYK verwelkom vandag in sy nuusbrief die veteraanjoernalis en skrywer Kerneels Breytenbach – hy skryf oor Brian Wilson en Sly Stone, twee onlangs oorlede musikante wat hy bewonder het. En Ali vertel van 'n besonderse Beatles-dokkie wat hy gekyk het.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Waarom ek nie in evolusie glo nie + kliekbekke + foute wat van ons méns maak

WILLEM KEMPEN probeer drade oor 'n hofsaak van 'n eeu gelede, kunsmatige filosofie en 'n veldslag van 1460 bymekaarbring. Vandag se Dilemma is 'n vuil affêre.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #10: Vang te veel en jy sal uitgejou word

Die aas is in die water, so wie gaan byt aan vandag se Dilemma? Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die raaisel toegedraai in 'n misterie, binne 'n enigma

PIET CROUCAMP probeer onderskei tussen Suid-Afrika se ministers, gangsters en sluipmoordenaars, en dis nie maklik nie. Hierdie week moet jy vasbyt, dis 'n lang nuusbrief, want die bloedspoor van die verhaal het nie kortpaaie nie.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #9: Marie Antoinette steek haar nek oor die net

Vandag se oplossing laat altyd iemand se kop rol, maar gewoonlik sonder dat bloed hoef te vloei. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 19 van 25