GASPOS Anneliese Burgess

KOSKAS | Johan oor amper-Kersfees-kuierkos en sjampers + Anneliese se groente-revolusie

Wanneer jy al van einde Oktober af Kersversierings in die winkels sien glinster, wéét jy mos, sê JOHAN NEL. Dit raak binnekort tyd om tafel te dek vir die Desember-kuiergaste. En MCC te skink – hoe anders? Dan vertel ANNELIESE BURGESS interessante groente is haar nuwe obsessie.
Lees meer →
Albertus Van Wyk

Die dae van die Staatsteater + Dmitri Shostakovich, Russiese reus

ALI VAN WYK dink terug aan die dae van Truk, Naruk, Sukovs en Kruik, en meen tog dinge is vandag beter. Hy probeer ook om Dmitri Shostakovich se lewe op te som in 'n rubriek - 'n wanhopige voorneme.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Om te lees sonder begrip + hoog tyd om kwaad te raak vir SA banke + 'n treffende Dilemma

WILLEM KEMPEN wonder oor die lang pad van geletterdheid na begrip, IKE BOSS skryf 'n Gaspos oor SA banke se ongeërgdheid oor bedrog, en daar is weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Loop gerus die risiko om vir jouself te dink

PIET CROUCAMP peins oor al die skellende stemme op sosiale media en meen Voltaire sou moontlik in dié verband gesê het: ‘Vooroordeel is wat dwase gebruik in plaas van rede.’
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #VYFTIG!: Roer jou riete dat die biesies bewe

Vandag se Dilemma is nogmaals g'n piekniek nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Gasposte Anneliese Burgess

Gerrit Olivier | Begroet die lanterfanter (naas 'n Dilemma)

Die Franse praat van ‘n flâneur, ‘n fynproewer van die vervlietende oomblik. GERRIT OLIVIER wil graag die Afrikaanse woord lanterfanter hiervoor laat herleef en dit met nuwe inhoud vul. Vandag se Dilemma is opsetlik voorsetlik.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Oor die lewe se dwarswinde, 'n tragedie in die Baltiese See, wakkerlê-drome + 11 los goeters

Ons begin by 'n storm en 'n skeepstragedie in die Baltiese See. Dit lei tot dwarswinde in 'n droom wat ANNELIESE BURGESS in die middel van die nag wakker ruk. Sy wonder wat die befaamde psigoterapeut Irvin Yalom daaroor te sê sou hê?
Lees meer →
Anneliese Burgess

’n Rugbymemoir met skouers + Sonja pak haar tas

Eben Etzebeth se sport-outobiografie is ’n moetlees; 'n wolkekrabber van 'n storie, reken KERNEELS BREYTENBACH. Dan is daar die slothoofstuk van JOAN HAMBIDGE se aangrypende vervolgverhaal, met onthullings van die vendetta teen Sonja Vermaak, én ‘n aand in die inryteater buite Bultfontein.
Lees meer →
Albertus Van Wyk

10 burger-wenke + vloekende ver-regses + Maurice Ravel

ALI VAN WYK steier onder die vulgêre ver-regse aanslag op sosiale media, hy deel 'n klompie wenke vir enigeen wat 'n burger wil bou, en word weggevoer deur Maurice Ravel se towerwêreld.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Neanderdal-baba? + nie veel meer as grotmense + Die Brief het dalk gewerk + 'n yslike Dilemma

WILLEM KEMPEN skryf oor Die Brief, nuutgebore Neanderdallers, en hoe swak die mensdom aangepas is vir die wêreld wat ons geskep het. Daar is ook weer 'n dierbare Dilemma.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Nog ‘n pyl in die koker teen fatalisme

Suid-Afrika kán waarskynlik van die ANC gered word, skryf PIET CROUCAMP. Maar dit sal vereis dat ons die dapperstes onder ons instuur vir die taak – politici wat bereid is om hulle lewe op die spel te plaas.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #49: Balke toe, voor die gereg jou bykom!

Jy sal sukkel om vandag se Dilemma op jou eie reg te kry, vermoed WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 9 van 25