GASPOS Gasskrywer

Max du Preez | Afrikaners, Suid-Afrikaners en grond

In 'n uittreksel uit MAX DU PREEZ se nuwe boek vertel hy van sy liefde vir Waaipoort, 'n klein plasie buite Rosendal wat hy in 1989 gekoop het. En trek dit deur tot 'n groter verhaal oor grond in Suid-Afrika.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #84: Hang aan 'n tak tussen bontpraat en vlerke sprei

Hoor jy die eggo van 'n veerkragtige Dilemma? Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Links/Regs + Zuma/Malema/Mulder

PIET CROUCAMP wonder wat die sin is in Pieter Mulder se worsteling met Suid-Afrika se ‘beste grondwet in die wêreld’. Hy vra of daar nie denkfoute in die ou strydros van konserwatiewe politiek se gedagtegang is nie.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Wat die water aan ons doen, 4 podsendings waarna ek luister + die wonder van borrie en vlassaad vir jou gesondheid

Die lewe het vir ANNELIESE BURGESS teruggespoel na die Wildekus en soms roep die water haar. Sy maak ook melkkos, vertel van 'n BBC-reeks se gesondheidraad en noem vier interessante podsendings waarna sy onlangs geluister het.
Lees meer →
Gasposte Johan Nel

Johan Nel | Dís mos winterkos

Min dinge voed die siel soos om 'n gietysterpot vol cassoulet tydsaam op 'n koue dag te kook. JOHAN NEL vertel jou alles wat jy van hierdie eeue-oue Franse dis wil weet, en meer.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

As jou laptop skielik kalf + TV- en YouTube-wenke + Die rock-sterre van die Middeleeue

Het jy geweet daar was in die Middeleeue 'n reisende groep geestelike (en dikwels losbandige) digter-musikante wat die Katolieke Kerk en selfs die Pous aangeval het? ALI VAN WYK vertel die storie. Hy het ook wenke oor skootrekenaar koop en deel idees oor wat jy op TV kan kyk.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Kraak in die Groot Muur van die Westerse kar-kultuur (+ 'n Dilemma wat deure oopmaak)

WILLEM KEMPEN vermoed Ferrari se nuwe Luce is 'n simptoom van sommige Westerse vervaardigers wat nie meer weet waarheen volgende nie. Vandag se Dilemma is deur en deur 'n benutting van beperkte rotasie.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Bobby Kennedy: veldheer in die oorlog teen die wetenskap

Dit is ironies dat in Amerika, met sy formidabele universiteitstelsel, die wetenskap in die visier is, skryf GERRIT OLIVIER. Onder Trump word navorsingsfinansiering opgeskort en kennis opsy geskuif deur opinie, agterdog en eiebelang.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #83: As die som van al die partye groter as die geheel is

Vandag se Dilemma klink soos die soort spanwerk waarby Siya betrokke kon wees. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Helen Zille + moeilike besluite

Helen Zille is die vaardige swart swaan wat op 4 November 2026 in Johannesburg te water gelaat moet word, want dis al wat dié stad kan red, reken PIET CROUCAMP.
Lees meer →
Anneliese Burgess

Kerneels Breytenbach | Leeukuttels vir wêreldvrede, Koos & Kaas, Townshend + 12 aanbevelings vir lees en luister

KERNEELS BREYTENBACH skryf met plesierige draaie oor seniorleeukuttels, koolresepte, kool as ammunisie en die bejaarde rocker van The Who.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

Nature's Valley-vloed se skuimskouspel deur Obie se lens + meesterstukke van die silwerskerm

In LAUREEN ROSSOUW se inboks: Die fotograaf OBIE OBERHOLZER vang die verskynsel van skommelskuim tydens Nature’s Valley se onlangse verspoelings vas. En JOAN HAMBIDGE deel met ons 'n blik op haar versameling van meer as 600 films.
Lees meer →
Bladsy 8 van 39