Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #65: In die onderwêreld, waar die wyn wink

Vandag se Dilemma daal na nuwe dieptes, maar dalk wag daar 'n beloning. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Hoogs sensitiewe persone, hoekom is ons so precious oor 'suiwer' Afrikaans? + 'Ek is nie preuts nie, maar ...'

ANNELIESE BURGESS sê die kriewelrigheid wat ons voel oor Engelse woorde in Afrikaans is 'n soort oorlewingsangs. Sy vertel ook meer van hoogs sensitiewe mense se kenmerke en patats wat klein kremetartbome word.
Lees meer →
Gasposte Anneliese Burgess

Boekefees, Hemelhuijs en Edelkoort + Ravel en kostrends in Parys

Op LAUREEN ROSSOUW se radar: die Stilbaai-boekefees, Hemelhuijs-kookboek en Li Edelkoort se trendseminaar op Babylonstoren; JOHAN NEL, pas terug uit Parys, vol stories en nuwe kos-idees.
Lees meer →
Albertus Van Wyk

Op loop met Donald Darko + Wat gaan aan in Iran? + Wolfie Mozart se afskryf-toertjie

ALI VAN WYK probeer sin maak van die daaglikse vlae Trump-inligting wat op ons neerstort. Hy het ook sy kop om die situasie in Iran probeer kry en deel sy gedagtes. En 'n paar honderd jaar gelede het 'n knaap 'n stuk musiek by die Vatikaan gesteel – met sy ore.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Koue oorloë, warm pensioenfondse, fluisterstemme oor koffie + 'n smartvrye Dilemma

Die eerste skote van 'n nuwe Koue Oorlog weerklink dalk reeds in die raadsale van die wêreld se pensioenfondse, vrees WILLEM KEMPEN. Daar is oudergewoonte ook 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Ramaphosa verplaas blaam + Will for Peace 2026

PIET CROUCAMP vra vrae oor verantwoordbaarheid na aanleiding van pres. Cyril Ramaphosa se opdrag dat Iran aan Will for Peace 2026 moes onttrek.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #64: O Griet, Rosencrantz was toe nie dood nie!

Kerrie soek soms 'n metgesel, maar die twee kan nie altyd saam op rys gaan nie, leer ons in vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #63: Sommige kleure werk al lank vir klere

'n Slakkepas sal jou dalk help om vandag se Dilemma op te los. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die Erika Kirk-effek (vergifnis as vertoning?) + swaeltjies, die reuk van reën en Hannah Arendt

ANNELIESE BURGESS ontleed die uiters openbare oomblik toe Charlie Kirk se weduwee verklaar dat sy die man vergewe wat haar man vermoor het. Was dit bloot 'n vertoning of 'n uitvloeisel van die komplekse rouproses te midde van geweldige trauma?
Lees meer →
Gasposte Anneliese Burgess

Gerrit + Kerneels skryf saam ná 50 jaar

Die een oom is vet, die ander een is maer; saam skryf hulle oor misverstande en juiste taalgebruik. GERRIT OLIVIER en KERNEELS BREYTENBACH se vriendskap strek oor meer as 50 jaar, en hulle deel selfs 'n verjaardag. Maar vandag deel hulle meer: Hulle kyk met 'n skerpe blik na digkuns en verdigting.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Watse woord is 'detensie', Meneer? + Berlioz, die raaisel

ALI VAN WYK vertel van 'n staatskool wie se haarreëls vir seuns dieselfde is as vir meisies, terwyl 'n ander een nie so gaaf is nie. Hy gesels ook oor Hector Berlioz, die enigmatiese Franse Romantiese komponis.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Die een ding waarteen niemand kan aanhou wen nie + 'n smorgasbord van blertsies + 'n hotel op die maan

Een van die verveligste onderwerpe onder die son is ook een van die belangrikstes, meen WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma het kosmiese aspirasies.
Lees meer →
Bladsy 4 van 25