Gasposte ⸱ Gasskrywer

Die emosie van grond + ikoniese Kubrick

NICOLE STRAUSS bespreek 'n boek wat meesleurende kommentaar op die mensdom se honger na grond en mag lewer. En JOAN HAMBIDGE kyk na die werk van nog 'n legendariese filmmaker: Stanley Kubrick.
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Psalm vir Kwagga op die wysie van Sweet Caroline? | Schubert se roerende Simfonie in C majeur

Hoekom het die een of ander javel besluit dat rugbytoeskouers 'n aanslag op hulle oordromme nodig het? Dis wat ALI VAN WYK wonder. Hy luister ook na Schubert se groot Simfonie in C majeur en deel 'n paar ligsinnige skakels.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

'Beste ChatGPT, help my verstaan hoe bang ek vir jou en jou soort moet wees'

Omdat WILLEM KEMPEN gewoonlik so sukkel om vir homself te dink, het hy sy blikbrein gevra hoe om die debat te verstaan oor waarheen kunsmatige intelligensie dalk op pad is. (En ontspan, daar is soos gewoonlik ook 'n Dilemma om op te los.)
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Ike Boss | Tuinroete: Verlepte blomme in die DA se reputasie-ruiker?

Die DA roem graag op sy reputasie vir goeie regering en aanspreeklikheid, maar in die Suid-Kaap wys ’n reeks gebeure hoe groot die gaping tussen beginsel en praktyk kan word, skryf IKE BOSS.
Lees meer →
Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #100: 'n Honderdtal (soort van) van raaisels en misleiding

Vandag is op 'n manier die honderdste Dilemma, maar ook nie regtig nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Demokrasie - die kiesers = liberalisme

PIET CROUCAMP skryf oor sy gesprekke met liberale stemme binne die DA en wonder of hulle die taal van sosiaal-demokratiese kiesers verstaan. 'n Wyse prediker het gesê: Moenie op peilings vertrou nie.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Toksiese eerlikheid, weemoed van weggooigoed, 'n boek oor die Nazi's + die dahlia-WhatsAppgroep se diep geheime

ANNELIESE BURGESS steel twee dae in die Karoo, verloor haar geduld met mense wat wreedheid eerlikheid noem, lees 'n boek wat die mat onder haar uitpluk, en verklap 'n geheim of twee uit die dahlia-ondergrond.
Lees meer →
Gasposte ⸱ Gasskrywer

Johann Symington: 'n lewe in verwondering + die Bayeux-tapyt en Keiskamma-tapisserie

WILLEM PRETORIUS bring hulde aan Johann Symington. bekende predikant en skrywer, wat vandeesweek in die ouderdom van 78 oorlede is. En MELVYN MINNAAR vertel die verhaal van die Bayeux-tapyt se terugreis na Brittanje, én van ons plaaslike (langer!) Keiskamma-weergawe.
Lees meer →
Albertus Van Wyk

9/11 - die dag toe die wêreld ontspoor het | Die tragedie van Deon van der Walt

Vyf-en-twintig jaar ná 11 September 2001 is die wêreldorde, wat daardie dag 'n nuwe rigting ingeslaan het, vervang deur iets wat gevaarliker en meer chaoties is, maar wat vir Suid-Afrika dalk 'n paar voordele inhou.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

Hou vas, vanaand se ete gaan dalk 'n rowwe affêre wees (+ 'n verborge Dilemma)

WILLEM KEMPEN nooi 'n klompie historiese figure vir aandete wat hopelik 'n raaisel of twee kan help oplos.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Adi Enthoven | Wat die pessimiste oor Suid-Afrika mis

Pessimisme identifiseer werklike probleme, sê ADI ENTHOVEN, maar lei ook tot fatalisme en passiwiteit. Sy alternatief is Adrian Gore se gedissiplineerde optimisme: wakker vir wat verkeerd is, tog doelbewus aandagtig vir wat werk.
Lees meer →
Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #99: Om te gee kan beteken jou eie las word ligter

Nogal ironies dat daar vandag so min leidrade is. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 3 van 43