Laureen Rossouw

Herfsmodepraatjies en 'n sappige skinderstorie + frikkadelle

Smoking suits, stringe krale en klokpypjeans. LAUREEN ROSSOUW kyk na 2026 se herfsmodetendense en KERNEELS BREYTENBACH sluit af met 'n sappige skinderstorie en 'n kookboek wat hom laat jodel het.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Hoor u die stemme in Trompie se kop? + Vyf lekker langpad-liedjies + Hoe om jou telge met beestong te troef

Wonder jy soms wat die gedagtes agter die gedagtes in Donald Trump se kop is? ALI VAN WYK spekuleer daaroor. Jy kry ook vyf spiekeries langpad-liedjies en 'n resep waarmee jy beestong kan kamoefleer.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Paar April Fuel Jokes + Jan Tuisbly se karretjie + 'n redelose Dilemma

Die verlaging van R3 per liter in die staat se brandstofheffing is op sy beste 'n halwe haar op 'n bleskop, en ons moet in elk geval nie méér as dit verwag nie, meen WILLEM KEMPEN. Vandag se Dilemma help ook nie juis nie.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Anton van Niekerk | Godsbeeld, kennis en geloof

Die voortgesette sekularisasie in ons kultuur lei daartoe dat talle mense onvergenoegd raak met die idee van 'n god wat 'gapings moet toestop', skryf ANTON VAN NIEKERK. Hy bekyk die spanning tussen wetenskaplike kennis en geloofskennis.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #75: Die voorsitter sal die toon aangee

Net jou beste sal doen, maar watter enetjie is dit? Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

'n Oorlogsheld in Oekraïne + guerrilla-strategie en kernwapens

PIET CROUCAMP vertel die legende van die Hongaar Robert 'Madyar' Brovdi in Oekraïne en bepeins die noodsaak van 'n multipolêre internasionale kernregime.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die donga tussen hoe ons onsself sien en hoe ander ons sien, die eensaamste bome op aarde, bietjie Bach + pannekoek

ANNELIESE BURGESS vertel oor bedrieërsindroom en hoe sy voor 'n saal vol mense stom geword het. Daar is ook 'n bietjie Bach, 'n bietjie pannekoek en baie bome.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Wie en wat is die WAT? En só het 'volksmoord' en 'misdade teen die mensdom' begin

Dis amptelik, sê LAUREEN ROSSOUW: Binne+Land het wonderlike gasskrywers! Lekker weglê aan vandag se bydraes van JANA LUTHER en NICOLE STRAUSS.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Israel: Die Jesus-konneksie + Die Rossini Rocket

Min mense weet dat Christen-Sionisme tien keer groter is as Joodse Sionisme en dat die oorlog in Iran ons 'n stappie nader bring aan Armageddon. ALI VAN WYK bekyk hierdie surrealistiese kultus. Op die musiekspyskaart is Rossini se Die barbier van Sevilla.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Net tussen ons, hier is hoe jy miljoene in 'n kwartier kan maak + 'n Dilemma sonder moue

WILLEM KEMPEN wonder wie ryk geword het uit Donald Trump se stukkie fake news van Maandagoggend. (En vandag se Dilemma is soms net so vol gate.)
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

JP Landman | Tariefvry na Beijing en dooiepunt met Washington: SA se nuwe handelswerklikheid

JP LANDMAN bekyk die rigtings waarheen SA se internasionale handelsooreenkomste mik te midde van geopolitieke spanning en verskuiwings.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #74: Tussen die eb en die vloei sal die antwoord jou boei

Swem teen die stroom, dan sal jy vandag se Dilemma-oplossing dalk aan die lyf voel. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 13 van 39