Gasposte Gasskrywer

KOSKAS | Anneliese en Johan oor Kerstyd, plaaskos met min bestanddele + vonkelplesier

ANNELIESE BURGESS kuier op die plaas en kook eenvoudige trooskos met die platteland se eenvoudige bestanddele. En JOHAN NEL laat waai met sy voorstelle vir 'n Kersete, tafelreëls, maklike disse en vonkelwyn!
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Hoekom eet ons nie wildsvleis nie? + Mussorgsky se Prente

ALI VAN WYK wonder hoekom ons nie almal die heeltyd wildsvleis eet nie. Hy plaas 'n skakel na 'n vermaaklike maar ook sensitiewe video oor seks en gestremde jong mense. En hy stap deur die museum saam met Mussorgsky se 'Prente by 'n uitstalling'. Revolusionêr!
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Opmars van die Pelsers + digitale inteling + 'n basaar van bisarheid + 'n tuitende Dilemma

Ons behoort moeite te doen om selfs die bisarste onderstrominge van ons bestaan so goed as moontlik te verstaan, meen WILLEM KEMPEN. Daar is ook 'n kort Gaspos deur IKE BOSS, en soos gewoonlik 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die ANC praat nog, maar die land luister al hoe minder

PIET CROUCAMP skryf oor hoe Ramaphosa en Mbalula die ANC probeer oortuig dat diegene wat die verkeerde jokkies op brandsiek perde is, nou voorberei moet word om in aanstaande jaar se plaaslikeregering-July te hardloop.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #57: Rokkies wou hy dra, en almal drink daarna

Amper loop vandag se Dilemma op die rotse! Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Oor Trump, 'flyover country', die stedelike elite (en dom boere) + 'n dik lêer aanbevelings

ANNELIESE BURGESS dink na oor die kloof wat daar soms tussen die werklikhede van plattelandse en stedelike inwoners bestaan. Daar’s ook 'n mega-aflewering van aanbevelings!
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

VONDSTE | Goed wat ons wil weet (en hê) + 'n geskenklys

Van veelsydige handsakke en strandspane tot Bloedlemoen-jenewer, pajamas, linosneewerke en bekostigbare boeke. Kyk watter vondste en trends is alles op ons radar!
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

13 kwaai TV-wenke vir die vakansie + Mozart se rebelse Towerfluit

ALI VAN WYK kies vir jou 13 televisie-reekse, flieks en dokumentêre wat jy in die vakansie kan kyk, en hy vertel die storie agter die storie van Mozart se Die Towerfluit.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Klompie wilde én nie-so-wilde voorspellings vir 2026 (+ 'n onvoorspelbare Dilemma)

Met 'n bietjie verbeelding, 'n goeie skoot wensdenkery en heelwat hulp van die dinkbotte waag WILLEM KEMPEN 'n paar voorspellings oor die jaar wat voorlê.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Ramaphosa se Dutch courage + ‘n middelvinger vir Trump

PIET CROUCAMP reken politici moet gereeld beledig word en gee ‘n paar goeie voorbeelde in sy brief.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #55: Vandag wemel dit van die wenke

Die leidrade word ingeryg in vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 16 van 34