Gasskrywer

Die Bybelse volk, die moderne staat Israel en die 'taak van bevryding'

MARTHIE MOMBERG vertel van 'n ervaring by 'n grenspos in Israel: hoe desperaat die owerhede was om in haar 'n vyand te vind, en hoe moeilik dit is om te erken dat jy 'n spul propaganda vir soetkoek opgeëet het.
Lees meer →
Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #79: En buite verander die koets weer in 'n pampoen

Die poppe is vir eers al wat gaan dans in vandag se Dilemma. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

'n Libtard se raad aan Donald Trump oor onderhandelaars

PIET CROUCAMP vertel wat hy sou gedoen het as hy soos die Amerikaanse president, Donald Trump, met sy een voet in Hormuz en die ander op ‘n kernbom gestaan het.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

'n Rooikat en 6 dooie lammers, Wendell Berry se heiligheid van plek, ou Parys, musiek vir 'n shroom trip + 2 snaaksighede

ANNELIESE BURGESS sien ses lammers wat deur 'n rooikat doodgebyt is, en probeer sin maak van die spanning tussen lewe en dood, die skerp kant van boerdery waarmee sy nog altyd gesukkel het. Die digter en morele filosoof van landbou, Wendell Berry, wys die weg vir haar aan.
Lees meer →
Gasposte ⸱ Laureen Rossouw

Kuns-hopping in Parys + Afrikaans se oudste kunstefees word 30

LAUREEN ROSSOUW deel vandag twee Saterdagbriewe vol vars kunsnuus, heelpad uit Oudtshoorn én Parys.
Lees meer →
Albertus Van Wyk

Claude.ai ou tjom! + 6 lekker Netflix-kykgoed + Debussy – moeilike man, mooi musiek

Die verhouding tussen skrywers en KI se groot taalmodelle is ingewikkeld en vinnig aan die ontwikkel. ALI VAN WYK verduidelik hoe hy dit gebruik. Hy deel ook ses idees vir televisie kyk dié naweek en bespreek die revolusionêre komponis Claude Debussy.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

Die einde van diesel + 'n dom Dilemma + ander dinge wat met 'n D begin

WILLEM KEMPEN raak opgewonde oor 'n lorrie, wonder oor Elon Musk se teenstrydighede en pleeg 'n Dilemma met 'n woord wat nie bestaan nie.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Anneliese Burgess ⸱ Gasskrywer

Tien jaar sedert Brexit + Swalwell en die 'female gaze'

DEE KRÜGER kyk ná 10 jaar weer na Brexit, skryf oor wat aanleiding gegee het tot dáárdie referendum en waar die Britte nou staan, en ANDRÉ DU RANDT skryf oor Amerikaanse politici wat hulle sleg gedra en die verskuiwende 'gaze'.
Lees meer →
Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #78: Gelukkig 'n geval van genoeg gewone gebeure

Askies as vandag se Dilemma effens geforseerd voel. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Bomme op die swartmark + John Travolta

PIET CROUCAMP bedink sy eie naïewe antwoorde op die vraag hoekom Iran nie koop wat hy nie mag maak nie. Hy vind die werklikheid in 'n geskiedenis van vreemde maar logiese verklarings.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

'n Rooi plafon, 'n geel deur en goue muur, waterverf-wolke, 'n sauna + 9 ander wense op my 58ste verjaarsdag

ANNELIESE BURGESS sê sy is geanker in haar tannie-era, maak vrede met dit wat sy nie kan verander nie, beplan 'n sauna met populierplanke en soek 'n goue muur in haar huis en 'n teëlbankie vir haar tuin.
Lees meer →
Gasposte ⸱ Laureen Rossouw

Vat vetsug vas, Blue Zones, viva Italië + passievolle Lientjie

Vandag in LAUREEN ROSSOUW se inboks: JOHAN NEL waarsku teen vetsug en vertel ons meer van gesond leef, oordeelkundig eet en hoe die Italianers dit doen. Dan raak DIANE DE BEER entoesiasties oor Lientjie Wessels se nuwe kosprojek.
Lees meer →
Bladsy 15 van 43