Piet Croucamp Piet Croucamp

Beste Helen: 'n ope brief aan Godzille

Om 'n verkiesing in Johannesburg te wen sal Helen Zille die werkswyse van ‘n gunslinger en die hart van God nodig hê, skryf PIET CROUCAMP.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Spesiale Wegraap-Dilemma (#38, moontlik Die Laaste Een Ooit)

Beteken hierdie week se Wegraping dat Griekwas nooit as Curriebeker-kampioene onttroon gaan word nie? WILLEM KEMPEN weet ook nie.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Gerrit Olivier | Panyaza Lesufi en Jozi se politiek van skaamte (+ 'n Dilemma)

Dit lyk asof Panyaza Lesufi en sy spannetjie hulle ten spyte van jare lange niksdoen tog nog kan skaam, skryf GERRIT OLIVIER. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die emosionele argitektuur van die oudste dogter + 15 ander lewenslesse

Die sielkundige argitektuur van die oudste dogter word geskep deur verwagting en nalatenskap van emosionele arbeid wat soos 'n erfstuk aangegee word, skryf ANNELIESE BURGESS. Daar is ook 'n heerlike rissie-aftreksel, 'n fynbosfees en skakels na dinge waaroor jy hierdie week wil lees.
Lees meer →
Gasposte Johan Nel

Johan Nel | Los gedagtes ná ’n rowwe week

JOHAN NEL deel 'n klompie gedagtes oor kosplesiere, dinge waarna hy uitsien, skougehaltewyn en hoe om mistroostigheid te verdryf. Hy bring ook hulde aan 'n goeie vriend, die legendariese Jan Boland Coetzee wat verlede week oorlede is.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die oorlog om die liberale siel + rabarbertert + Erik Satie, Wagner se hofnar

ALI VAN WYK meen regses het die leuen suksesvol versprei dat die wêreld se linksgesindes 'n onverdraagsame klomp opstokers is. Hy deel ook 'n verrassende resep vir 'n appelliefie-rabarber-aarbeitert en stel ons voor aan die vreemde komponis Erik Satie.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Johan Retief | Krishna, Romulus, Boeddha en Jesus (+ 'n Dilemma van 'n ander aard)

In die lig van soortgelyke verhale kan 'n mens tot die slotsom kom dat die Jesus-verhaal nie oorspronklik en uniek was nie, skryf JOHAN RETIEF. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Woorde wat jubel in die lig, maar vloek in die donker

PIET CROUCAMP sê mense wat geweld predik, word onrusbarend dikwels profete van hulle eie ondergang.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #37: Hul waarde is gewoonlik iewers bo die korale

Moenie jou asem ophou dat jy vandag se Dilemma gaan oplos nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #36 is nie die soort ding om (veral) op 'n Maandag te ervaar nie

Vandag se Dilemma is soms net so wreed as wat dit lekker kan wees. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Marina Abramović, Ingrid Jonker en teenwoordigheid + nog 10 geskenke aan jouself

ANNELIESE BURGESS skryf oor die geskenk van teenwoordigheid, lesse in die kuns van Marina Abramović, 'n huilboom, Helen Mirren op 80, die beste pan, 'n mosterdbad en ander geskenke aan jouself.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Laureen oor dekor en ontwerp + Kerneels se braaibroodjie-geheim

LAUREEN ROSSOUW vertel van die magnetiese oomblik wat sy in 2005 by die Stockholm-biblioteek in Swede beleef het. En op eie bodem sê KERNEELS BREYTENBACH wat braaibroodjies betref, lê die bewys in die proe.
Lees meer →
Bladsy 28 van 39