Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Opera vs. rugby + Rachmaninoff

ALI VAN WYK wonder hoekom mense dink jy kan net van óf sport óf klassieke musiek hou. Hy vertel van sy eie reis tussen Loftus en die simfoniesaal, deel mymeringe oor die 'sesvoet-frons' Sergei Rachmaninoff en dink na oor wat rugby en klassieke musiek regtig met mekaar gemeen het.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

(Kulkuns + data) = dollars, + 'n Gaspos oor lastige feite + 'n nuwe Dilemma

WILLEM KEMPEN vermoed dit raak ál moeiliker vir ons om deur iets geskok te word. IKE BOSS vertel in sy Gaspos van fluisteringe oor wie daai twyfelagtige syfers oor politieke partye se steun laat uitlek het. Onderaan is daar ook weer 'n Dilemma.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #31: G'n vet in die vuur as jy die nagvas met dié sou breek

Jy kan gerus vandag se Dilemma vir ontbyt geniet. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Wat kom ná die ANC?

Wie dra die kroon en wie gaan dit dra wanneer die koning nie meer met ons is nie? vra PIET CROUCAMP. Die verbale en openbare aanvalle op die Ramaphosa-administrasie kan maklik as gesonde kritiek gesien word, maar wie onder ons sou so naïef wees om enigiets vanuit die ANC as gesond te beskou?
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #30: In dié toestand sal g'n voël op die vlug kan slaan

Vandag se Dilemma verseker min of meer 'n stamperige rit. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Gasskrywer

Dis skandalig dat dié SA koerante nie gesê het wie vir Israel-reis betaal + Dilemma #29

Dit was nie bloot 'n 'fout' dat die Sunday Times en The Citizen versuim het om te noem dat die SA Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJBD) vroeër vanjaar betaal het vir hul verslaggewers om na Israel te reis nie, skryf JOHAN RETIEF in hierdie meningsartikel. Vandag se Dilemma is onderaan.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

12 goed: Van 'n veevendusie en appelkoosbloeisels tot Mmusi Maimane oor die siel van SA

Van haar speseryhouers tot die eerste lentebloeisels; van 'n veevendusie tot Indiese sandelhoutseep. En 'n gesprek met Mmusi Maimane. ANNELIESE BURGESS deel 12 goed uit haar week.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Ek is Ali, ek is op Spotify + die lieflike Rameau + video's van die verhewe tot die vulgêre

ALI VAN WYK wil nie meer skuldig voel omdat hy Spotify gebruik nie en meen musikante moet self ’n alternatief skep. Hy skryf oor die misterieuse Franse komponis Jean-Philippe Rameau en deel 'n paar video’s waarvan sommiges erg twyfelagtig is.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Psigoterapeutiese botte + koudsielige banke + misterieuse 12-vlakkige goeters

Banke kan nie net hul koppe in die sand druk oor die vlaag kubermisdaad nie, skryf WILLEM KEMPEN, en wonder oor reëls vir botte wat na mense se welstand moet omsien. Vandag se Dilemma is nié interresant nie.
Lees meer →
Gasposte Kerneels Breytenbach

Kerneels Breytenbach | Van iewers tussen die Karpatiese gebergtes + Yorkshire: 2 boeke

KERNEELS BREYTENBACH, Binne+Land se hoogleraar van lekkerkry en selferkende ‘baldadige boekwurm’, deel twee boeke wat jy nou wíl lees. Plus Dilemma #28.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Oor gatkruip vir vrede

PIET CROUCAMP beweer die pad na vrede in Oekraïne loop deur 'n onbetroubare Donald Trump se niksvermoedende ego. Volodymyr Zelensky en die leiers van die Europese Unie het geleer in hierdie moderne tye is gatkruip 'n beter strategie as 'n geldige argument.
Lees meer →
Bladsy 30 van 39