Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #27: Die antwoord is daar vir almal om te sien

Staar jou blind, en die oplossing vir vandag se Dilemma sal jy nie vind. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #26: Uit die pers kom die rooi wat geel word

Dit gaan nie help om jou kat om hulp te vra met vandag se Dilemma nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Klein glasies, aalwyne en egskeiding + Johan se Gaspos oor Breyten en kos

ANNELIESE BURGESS vertel van aalwyne en geel magrietjies, 'n memoir oor egskeiding en twee skaapwagtertjies met rooi musse. Dan skryf JOHAN NEL oor hoe hy, digbundel in die hand, van Breyten Breytenbach in Parys afskeid geneem het. En oor 'n warm ontvangs en feesmaal later by Le Méchoui du Prince.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die skynheilige Yanks + 'n Mahler-gemaal + kampplekkies aan die mak Wildekus

ALI VAN WYK dink die Amerikaners is vermetel om vir Suid-Afrika oor mediavryheid te wil preek. Hy deel ook stories en musiek van die dansende buitestaander Gustav Mahler en besoek drie koel kampeerplekke in die Oos-Kaap.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Kies jou kind se gene van 'n spyskaart + $1 miljard per dag vir KI + Gaspos: SA bande met omstrede Poolse 'nuusdiens'

WILLEM KEMPEN probeer byhou by al die tegno-revolusies wat oor ons pad kom. In vandag se Gaspos kan jy lees oor hoe 'n groep Suid-Afrikaners 'n omstrede regse nuusdiens in Pole help om van Amerikaanse belasting vrygestel te bly.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #25: Nege letters staan soos een in net twee se plek

En dis byna nooit nodig om vandag se Dilemma uit te spreek nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Gayton McKenzie: Onetiese politieke monster en rassis (?)

Kritici en politieke partye herinner Gayton McKenzie graag aan sy misdaadgeskiedenis as 'n gewapende rower, maar hy het 'n selfs meer interessante verlede as dit, skryf PIET CROUCAMP.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #24: 'n Plekkie vir jou koppie om tot rus te kom

Tee praat gaan dalk help, want vandag se Dilemma is weer 'n geval van maak of breek. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

JP Landman | SA se informele sektor: tel ons reg? + vandag se Dilemma

Baie mense dink die informele sektor word nie behoorlik in SA se ekonomiese syfers verreken nie, maar dis nie eenvoudige somme om te maak nie. JP LANDMAN kyk hoe mense soos straatverkopers en sjebiens se inkomste wel vasgevang word, en vra vir bykomende maniere van meting.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

11 goeters wat my hierdie week onverwags geraak of gelukkig gemaak het

'n Gedig, 'n tuinbad, 'n lewensles, suksesverhale uit die platteland, 'n song, 'n gesprek, koswenke en boeke – ANNELIESE BURGESS deel 11 goed wat hierdie week deur haar lewe gewandel het.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Knersus op acid in die Overberg + lekker kykgoed op jou kassie + Mzansi se operasensasies

ALI VAN WYK wonder wie Grapjas Didi was en oor die langtermyn-impak van absurde kindertelevisie. Hy beveel ook agt lekker kykgoed op televisie aan en vier ons nuwe internasionale operasterre.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Die seep in die bad + bewyse van vroulikheid + 'n Gaspos! Die DA se vuil Tuinroete-waters

WILLEM KEMPEN meen ons moenie die babe saam met die badwater uitgooi nie, en wonder oor die nuutste poging om vroulikheid te definieer. IKE BOSS laat waai in sy Gaspos teen die DA se vermetelheid oor wat in die Tuinroete aangaan. Vandag se Dilemma is kort, so probeer bybly.
Lees meer →
Bladsy 31 van 39