Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #22: Hopelik gaan niemand lag as jy een van dié oor die kole gooi nie

Vandag se Dilemma gaan jou dalk rooi in die gesig laat. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Oor die saak van Kenny Kunene versus Julius Malema

'Kill the Boer' is nie haatspraak nie, maar die selfstandige naamwoord 'kakkerlak' is wel, skryf PIET CROUCAMP.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #21: Jou daaglikse kus op die heuwel?

Vandag se Dilemma is in vaste, afgemete hoeveelhede op sommige lippe. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #20: Oorkant die water wink 'n sterker vrou

In vandag se Dilemma moet jy 'n watermassa oorsteek om tot die adelstand verhef te word. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Nood leer bid, 'n besoeker uit Nongoma + 'n groot dankie

ANNELIESE BURGESS vertel hoe nood haar weer leer bid het, van 'n kinderfantasie oor 'n hut in die berge, en die onverwagte besoek van twee jagters op die plaas.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Ons 'Astronomer Royal' + Glenn Gould + 'n morsige hoenderpastei

Plaaslike media het skynbaar gemis dat 'n dogter van Suid-Afrika as die Britte se top-astronoom aangewys is. ALI VAN WYK vertel jou ook van 'n merkwaardige, ouerige film oor die Kanadese pianis Glenn Gould. En hy probeer die hoenderpastei se eer as koning van die Sondagmiddag-familietafel herstel.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Spykerskrif aan die muur + KI klim in by Babelse teks + tegnologie met vere en vlerke

WILLEM KEMPEN maak 'n draai in Babilon, vind kuns in 'n kopieermasjien en vertel van duiwe wat vir vooruitgang gesorg het. Vandag se Dilemma is nie moeilik nie.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #19: Harsings wat bewe kan só een laat lewe

Vandag se Dilemma bestaan dalk net in jou verbeelding. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Vincent Magwenya, die woordvoerder en poortwagter

Vincent Magwenya, pres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder, het die afgelope twee jaar 'n aggressiewe, dalk selfs onafhanklike stem vanuit die presidensie geword. PIET CROUCAMP wonder wat sy toekomstige ambisies is.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #18: Jammer, maar dié ding bly 'n teer puntjie

Dis beter om nie vandag se Dilemma te ignoreer nie, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Die sorry Wilgenhof-sage gee die gees (miskien) + vandag se Dilemma

ANNELIESE BURGESS vertel meer oor Binne+Land se nuwe losstaande Gasposte, en DAN BADENHORST gee sy mening oor die heropening van Wilgenhof-manskoshuis in Stellenbosch as 'n "herverbeelde spasie". Vandag se Dilemma laat die biesies bewe.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die reiniging van winterswind, die heiligheid van vrae vra + Johan se tweede kospos (!)

ANNELIESE BURGESS skryf oor die heiligheid van vrae vra, van nuuskierigheid en hoe belangrik dit is om kompleksiteit geduldig te hanteer. En JOHAN NEL sê ons moet vergeet van koshuiskool, 'n herinnering wat erger is as 'n SARS-oudit. Ontdek eerder smeltkool, dis koningskos.
Lees meer →
Bladsy 32 van 39